KR ZS-VYX
Moderator: Moderators
-
- Airborne from Unmanned field
- Posts: 529
- Joined: Mon Oct 05, 2009 5:51 pm
- Closest Airfield: Bundu Inn
- Location: Pretoria
- Has liked: 0
- Been liked: 0
Re: KR ZS-VYX
Ek is deesdae meer in Lesotho as by my huis!!!! Ek dink dit is tyd dat my werk ophou inmeng met VYX 

Andre' Johnson
KR ZS-VYX
KR ZS-VYX
-
- Frequent AvComer
- Posts: 653
- Joined: Fri Oct 26, 2012 11:59 am
- Closest Airfield: Swakopmund
- Location: Namibia
- Has liked: 123 times
- Been liked: 118 times
Re: KR ZS-VYX
Hi Andre of alle KR bouers
Johan hier van Swakopmund mer KR2S
Toe ek my vliegtuig oop maak was daar n prop spinner asook n mould vir n spinner binne in die vliegtuig.
So as jy spinner soek moet ons dit net by jou kry- kontak my op whats app 00264 81 124 8283
of jdewet@mweb.com.na
Ek kan weer vir my een maak as ek nog een nodig het maar die betaande een is baie mooi.
Sien voor iemand het genoem die remme sukkel baie om te bloei.
My seun het n Challenger met hidroliese remme en ons kon dit en my Maule se remme net nooit ordentlik gebloei kry nie.
Dreineer alles - vat dan n groot hospitaal spuit - het myne by n veearts gekry - sit dan n 4 mm deursigtige pypie op die spuit
en maak die bloei skroef by die wiel los.
Spuit dan die hidroliese olie ( nie brake fluid ) volgens Maule se spesifikasie - van die wiel op terug in die sisteem na bo tot
dit vol is.
Dit het 100 % gewerk die AMO,s het weer n sirkulasie pompie wat jy met die hand draai - pomp onder in met n oorloop bo terug in hulle houer.
Die challenger het ook skuif remme soos n motor / motorfiets en die hidroliese olie werk nou al 2 en half jaar sonder probleme.
Dit is ook nie so aggresief soos brakefluid op die rubber pype nie
groete
Johan

NAMIBIA FLYING COUNTRY
-
- Frequent AvComer
- Posts: 653
- Joined: Fri Oct 26, 2012 11:59 am
- Closest Airfield: Swakopmund
- Location: Namibia
- Has liked: 123 times
- Been liked: 118 times
Re: KR ZS-VYX
Jammer Andre
Dit is tipies ek - lees eers die boek van agter en weet nie wat tussenin aangaan nie.
Jou bou / regmaak proses is 100 x groter as myne maar net deur jou hele proses te gaan van voor tot agter het ek baie geleer.
Ek het net op een vlerk se onderkant n delaminasie se maar " bubble" wat geform het tussen die boonste noem maar verf en seker boonste laag van feselglas. Die oubaas wat my vliegtuig ondersoek het se reguit dit is kosmeties en geensins n probleem nie.
Jy kan dit soos n balon druk tot op die vaste glas.
Kan ek dit met die epoksie gom / gaatjie proses probeer regmaak?
Dan is daar so 5 ander baie klein ook blasies geform op die een stub wing.
Het wel n hou weg op die agter vlerk wat gevul , afgeskuur en oor feselglas moet kry se so 40 x 50 mm ding op die leading edge.
Hoekom ek probeer wegkom om dit alles te verwyder en oor te glas is dat die verfwerk nog so goed soos nuut is.
As ek moet oorverf sou ek alles weg geskuur het , wat ek elk geval sal moet doen as die epoksie nie werk nie.
Nog n vraag - my enjin het slegs kort uitlaat pypies wat so 60 mm onder die cowl uitsteek en dit is al.
Jou vliegtuig het n hengse complicated 4 in een uitlaat sisteem wat moeilik moet wees om te installeer en baie plek wegvat.
Die cowl wys geensins dat dit warm word van die exhaust nie en is so n 20 mm gaping rondom elke exhaust.
My olie verkoeler sit bo op die enjin en lug vloei van bo deur die verkoeler tussen die silinderkoppe deur na onder en dan seker ook rondom die uitlaat pype ook uit na buite.
Moet ek dit so los - ( soos hulle se " if it aint broke dont fix it" )

Nog n vraag
My vliegtuig is ook wit met blou strepe buite wat goed lyk.
Saal miskien die rudder so n Checker flag van wit en blou verf maar dit is vorentoe
Waarmee en wat se kleur of verf is die spikkel ( lyk soos) lig grys en n donker spikkel wat jy die canopy
binne gepuit het - en sal dit direk op die hout binne ook werk - ek wil nie graag sagte bekleedsel binne
in die vlietuig sit nie -
OF
Ek is mal oor die wit met blou strepe spikkels wat jy op die instrumente paneel onderste T gespuit het.
Ek het so n halwe kuns klap weg en die twee kleure saam is Fantasties.
Ek sou wat wou gee om n kombinasie van die twee tipes verf en kleure te kon kry binne my vliegtuig
Dankie