KR2 - Need to know
Moderator: Moderators
-
- Fuelling up
- Posts: 30
- Joined: Wed Aug 07, 2013 9:27 am
- Closest Airfield: Lanseria
- Location: Centurion
- Has liked: 0
- Been liked: 2 times
Re: KR2 - Need to know
No Prob FBO.FLYBOY OBD wrote:Hy was baie lig op die stok.Klein beweeginkies.Dit het nie veel gevat op in 'n steep turn tegaan nie.Hy was baie stabiel.Hy was maklik om die neus op die horison te hou.Was baie gemaklik in die kajuit.Die runway inspeksie was baie vinnig gewees,groot spoed.Die laaste ou wat ek van weet wat hom gevlieg het bly nog hier in heidelberg.Hy sal jou meer kan vertel.Ek weet daar na het hy lank gestaan op springs voordat hy koop toe is.Dit was Willlie se skuld dat ek te doene gekry het met UIR.Sorry vir die hi-jack.GerhardRossouw wrote:Vertel my meer omterent you ondervinding in UIR en hoe hy gevlieg het asseblief!FLYBOY OBD wrote:Daar is 'n kr op olx te koop vir R50 duisend rand,75% klaar gebou.Ek dink dis die een wat op kliprivier staan.Ek het UIR gevlieg op rustenburg se sun'nfun in 1991.Dit het aan Dave King behoort.Kyk na Shreck van Willie ook.Klein vinnige Shreck.Carlton ken sy Kr.Gaan kyk en sien wat in sy hanger is op tedderfield.Dan is daar Craig wat op begin met test runs op sy Kr ook by tedderfield.My eerste turn lesse was in UIR.Baie sagtige plek in my hart.
Dankie vir die inligting sal regtig kyk of ek by die ouens kan uitkom.
Soos ek gese het Ek was ook op Runstenburg in '91 was mal oor UIR se looks. My pa het toe weer belang gestel om sy project weer aan die gang te kry in daardie tyd. Fuselage raam was net klaar gebou.
Ongelukkig het ons kort daarna heeltemal opgehou om verder te bou. Ek het nog video footage van UIR op daardie dag.
Groete
Pieter
Die mense wat dink hulle weet alles maak ons wat alles weet lekker de ...... in!!
-
- Fuelling up
- Posts: 30
- Joined: Wed Aug 07, 2013 9:27 am
- Closest Airfield: Lanseria
- Location: Centurion
- Has liked: 0
- Been liked: 2 times
Re: KR2 - Need to know
No Prob FBO.
Ek het nog video materiaal van UIR op die saterdag op Sun 'n Fun op Rustenburg.
Was mal oor die airie se look, een van die sleekest KR's wat daar was daardie tyd.
Dankie vir jou insette sal defnitief met die manne probeer skakel.
Groete
Pieter
Ek het nog video materiaal van UIR op die saterdag op Sun 'n Fun op Rustenburg.
Was mal oor die airie se look, een van die sleekest KR's wat daar was daardie tyd.
Dankie vir jou insette sal defnitief met die manne probeer skakel.
Groete
Pieter
Die mense wat dink hulle weet alles maak ons wat alles weet lekker de ...... in!!
-
- Rolling
- Posts: 168
- Joined: Sun Oct 04, 2009 7:09 am
- Closest Airfield: Heidelberg
- Location: Heidelberg Gauteng
- Has liked: 7 times
- Been liked: 0
Re: KR2 - Need to know
Ek sal like van 'n copy van jou video.Was dit 1991.Ons het gekamp daardie naweek.Lekkker tye!!pieterv1028 wrote:No Prob FBO.
Ek het nog video materiaal van UIR op die saterdag op Sun 'n Fun op Rustenburg.
Was mal oor die airie se look, een van die sleekest KR's wat daar was daardie tyd.
Dankie vir jou insette sal defnitief met die manne probeer skakel.
Groete
Pieter

FLY SAFE!!FLYBOY OBD
-
- Take off Clearance
- Posts: 138
- Joined: Sun Dec 08, 2013 6:05 am
- Closest Airfield: east london
- Location: east london
- Has liked: 0
- Been liked: 0
Re: KR2 - Need to know
Hello Pieter
Ek het n stel blade onderstel wat perfek sal werk op a KR weet jy nie van iemand wat sou belangstel nie?
Ek het n stel blade onderstel wat perfek sal werk op a KR weet jy nie van iemand wat sou belangstel nie?