KR2 Build info

Kend Rand designed his KR-1 in 1972, he also pioneered a state-of-the-art foam-and-fiberglass composite construction method which has now become standard in homebuilt, commercial, and military aircraft.

Moderator: Moderators

User avatar
Induna
1k poster
1k poster
Posts: 1719
Joined: Tue Mar 20, 2012 10:01 am
Closest Airfield: FASD
Location: Port Owen - Western Cape
Has liked: 136 times
Been liked: 152 times

KR2 Build info

Unread post by Induna » Wed Mar 09, 2016 2:37 pm

Hi,

I consider the KR as a high performance aircraft, due to its small size and high speeds.

Now the question:

If a person buy, or want to buy, a KR2, either as a project or in flying condition, how would that person know that the KR is properly built and will be safe to fly?

Being wood construction, surely the correct glues, wood, etc should have been used to build it. How would a buyer know that? Also, there have been a few KR projects for sale over the past few years, and some were commented to not build to spec. Again, how would a buyer know everything is according to the build plans?

Your input is valued!

Jacques
Jacques van der Westhuizen
ZS-WSW | Sonerai 2L
ZU-RHT | Magni Gyro M18 Spartan
User avatar
Johan Swakopmund
Frequent AvComer
Posts: 653
Joined: Fri Oct 26, 2012 11:59 am
Closest Airfield: Swakopmund
Location: Namibia
Has liked: 123 times
Been liked: 118 times

Re: KR2 Build info

Unread post by Johan Swakopmund » Sun Sep 04, 2016 10:05 pm

Hello Jaques

Ek is in die proses om n KR2S registrasie ZS-WVL te derigistreer in RSA en op Namibia se
Register te plaas.

Ek was ook baie bekommerd oor wat gaan ek kry --so vra toe rond en gelukkig is hier n duitse oubaas,
pa en seun wat baie jare hout en lap sweeftuie gebou het en nog altyd een vlieg ( n motor glider )

Hulle se dat enige bouer / restoureerder wat met hout werk net met n flits inklim en binne minute kan se
waar is wat verkeerd / of wat hulle dink kan verbeter word, veral met die hout gom wat dalk de lamineer
etc.

Ek gaan nou so binne die volgende week die vliegtuigie haal - ordentlik skoon maak en dan moet die oubaas
eers inspeksie doen en as hy dink nodig terug gaan planne toe en sien wat die planne voorgeskryf het.

Die KR is seker die mees aangepaste klein hout vliegtuig van alle ontwerpe wat nog gedoen is , maar ook een van die
veiligste as jy dit met GROOT RESPEK behandel

Het gelukkig n AP opgespoor wat die spesifieke KR2S ken en hy se die vliegtuig het baie goed gevlieg
voor dit na Namibia gebring is.

Ek beplan om dit presies soos dit nou is net 100 % reg en vliegbaar te kry maar die AP se ek moet die Rotax 912
80 pk insit wat ek het en die 1800 volkswagen enjin uithaal- sy aanhaling - DAN HET JY N UITHALER VLIEGTUIG

Sal maar sien wat lewer die projek op.

Sal so paar fotos plaas soos ek dit onder die stof uithaal en soos ek voortgaan

groete

Johan de Wet
Swakopmund
NAMIBIA FLYING COUNTRY

Return to “KR”