surely there are KR owners out there

Kend Rand designed his KR-1 in 1972, he also pioneered a state-of-the-art foam-and-fiberglass composite construction method which has now become standard in homebuilt, commercial, and military aircraft.

Moderator: Moderators

ZU-DFL
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by ZU-DFL » Fri Jun 18, 2010 8:04 am

Goeie more Goose1

Die planne kan seker op .n manier gekopieer word ek sal dit vir raad, kennis en hulp "verkoop"

Ek sal bietjie kyk of ek iemand kan kry wat sulke lang kopies kan maak ek seker daar moet plekke naby my wees wat kan help. Die "manual" en die ander twee planne nie 'n probleem.

Het jy enige kennis van die "SPEED BRAKES" of te wel "BELLY BOARDS" wat van die KR2 gebruik. Ek het baie gelees en daar is 'n meerderheid KR2 wat nou met die SPEED BRAKES toegerus is en gaie makliker en meer eenvormiger landings maak.

Waar is jy woonagtig? Ek in Durbanville Kaap. Tel 021 9769882 (H) Sel 0846241057

Moet Maandag die turbo in neem na Turbo exchange vir toets en diens, Hul vermoed dat die "WASTEGATE" nie genoeg oopmaak. Die persoon se dat die turbo eintlik te klein is vir die 2.1l VW en dat hy dit nie kan verklaar hoekom ek nog steeds "OVER BOOST" by seevlak. Hy se dit is 'n baie goeie turbo en kan hulle dit toets. Hy baie behulpsaam en stel ook belang om die probleem te kan verklaar en op te los voordat ons aan enjin verstellings bv. brandsof en EMS peuter.

So die naweek "OPEREER" ek aan CGR KR2 het ook besluit om maar al die rubber pype en klampe te vervang siende dat dit nou al 'n paar jaar oud is.

Groete

Sarel
oldtimer
Airborne from Unmanned field
Posts: 507
Joined: Sun Mar 08, 2009 8:47 pm
Closest Airfield: Kitty Hawk
Location: East of Paul Kruger's statue
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by oldtimer » Fri Jun 18, 2010 9:33 am

Goose1 en ZU-DFL,

My KR2 het wel nie flaps op die oomblik nie maar ek het saam met die transaksie die kompleet beheer arm vir die flaps gekry. In my planne leer is daar 'n uiteensetting van hoe om die flaps te maak en installeer. Ek sal die naweek die leer weer deurgaan en kyk hoeveel inligting daar is.

Al my planne is op A4 grootte en ek kan die flaps se planne "scan" en aanstuur per e-mail as julle belangstel. Ek moet ook se dat ek vooraf vervaardigde "Wing root fairings" het wat van die romp tot by die laspunt op die vlerk strek wat ek nog nie opgesit het nie. Die flaps word aan fairings gemonteer.

Ek sal dit oorweeg om die flaps te bou as dit 'n algemeen aanvaarde hulpmiddel is om die landings te vergemaklik.
Trust nobody
ZU-DFL
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by ZU-DFL » Fri Jun 18, 2010 12:50 pm

Dankie oldtimer dit sal baie help ek kyk na die bellie board opsie will nie graag aan die lerke en romp veranderings aanbring nie, Het inligting oor die "FLAPS" en hoe om dit na die tyd aan te sit maar baie werk en sny aan die romp.

My stel planne wys ook die konstruksie van die FLAPS maar dit was seker 'n opsie gewees toe CGR gebou is. Ek kom agter alle bouers het maar klein veranderings gemaak gedurende die bouery.
My epos is esonra@msn.com

Het gou die 2K verf gaan optel wat ek laat meng het, sjoe nie gedink dat verf so duur geword het nie en dan verkoop hulle dit net in liters, maar nou ja ons speelgoed moet ook mooi lyk.

wat is die maklikste manier om ou 2K verf van glassvesel te verwyder??? enige raad??? Moet die cowl se 2 gedeelte reg maak en weer verf.
Goose1
Frequent AvComer
Posts: 781
Joined: Sun Sep 20, 2009 3:20 pm
Closest Airfield: FAWB
Location: Pretoria, FAWB
Has liked: 13 times
Been liked: 115 times

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by Goose1 » Fri Jun 18, 2010 6:33 pm

ZU-DFL wrote:Goeie more Goose1

Die planne kan seker op .n manier gekopieer word ek sal dit vir raad, kennis en hulp "verkoop"

Ek sal bietjie kyk of ek iemand kan kry wat sulke lang kopies kan maak ek seker daar moet plekke naby my wees wat kan help. Die "manual" en die ander twee planne nie 'n probleem.

Het jy enige kennis van die "SPEED BRAKES" of te wel "BELLY BOARDS" wat van die KR2 gebruik. Ek het baie gelees en daar is 'n meerderheid KR2 wat nou met die SPEED BRAKES toegerus is en gaie makliker en meer eenvormiger landings maak.

Waar is jy woonagtig? Ek in Durbanville Kaap. Tel 021 9769882 (H) Sel 0846241057

Moet Maandag die turbo in neem na Turbo exchange vir toets en diens, Hul vermoed dat die "WASTEGATE" nie genoeg oopmaak. Die persoon se dat die turbo eintlik te klein is vir die 2.1l VW en dat hy dit nie kan verklaar hoekom ek nog steeds "OVER BOOST" by seevlak. Hy se dit is 'n baie goeie turbo en kan hulle dit toets. Hy baie behulpsaam en stel ook belang om die probleem te kan verklaar en op te los voordat ons aan enjin verstellings bv. brandsof en EMS peuter.

Groete

Sarel
Hi Sarel

Ek het die planne nodig vir iets :twisted: wat ek beplan vir later so dis nie so belangrik nie, Ek bly in Pretoria

Jou probleem met die over boost en High EGT Temp klink vir my na n te klein turbo en is die computer aangepas vir die turbo?. EK ken nie die KR so goed nie, wat ek weet het ek by krjockey en die res gesien. krjockey of Willie sal dalk meer vir julle kan se of flaps en bellyboard nodig is, hulle het al n paar ure gevlie met KR's :wink:

Groete
Goose1
0824921299
Hans de Beer
AME A and H
PPL A and H
RV8 ZU-KEA
Aviat Husky ZS-MEN
ZU-DFL
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by ZU-DFL » Fri Jun 18, 2010 8:48 pm

Goeie naand Goose1

Ek sal sien waar die planne gedupliseer kan word en wat dit sal kos.

Het jy enige kennis van die MGL AVIONICS STRATOMASTER GLASS COCKPIT ek het een persent gekry vandag maar dit nog in Kemptonpark. die persoon wou dit vir my pos toe vind hy uit dat die pos net tot R5k verseker en die eenheid meer as dit werd is. Nou soek ek inligting oor die STRATOMASTER en iemand wat binnekort Kaap toe kom om dit saam te bring vir my.

Groete
Sarel
Goose1
Frequent AvComer
Posts: 781
Joined: Sun Sep 20, 2009 3:20 pm
Closest Airfield: FAWB
Location: Pretoria, FAWB
Has liked: 13 times
Been liked: 115 times

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by Goose1 » Fri Jun 18, 2010 9:12 pm

Hi Sarel

NEE ek vlie nie met n TV voor my, eks maar een van die "old fashion" pilots, Sorry
My Airie se pannel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hans de Beer
AME A and H
PPL A and H
RV8 ZU-KEA
Aviat Husky ZS-MEN
User avatar
krjockey
Frequent AvComer
Posts: 581
Joined: Fri Jan 05, 2007 2:28 pm
Closest Airfield: Matsapha
Location: Swaziland
Has liked: 3 times
Been liked: 6 times

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by krjockey » Sat Jun 19, 2010 10:18 am

ZU-DFL wrote:Het jy enige kennis van die MGL AVIONICS STRATOMASTER GLASS COCKPIT
Jakez het een in sy KR. PM hom dalk.
Goose1 wrote:Ek het die planne nodig vir iets :twisted:
n KR van blik? [-X
n ander ding Sarel, aangesien jou KR n neuswiel het moet jy dalk eers oorweeg om n rukkie die outjie te vlieg sonder groot verandering soos flaps ens.
User avatar
krjockey
Frequent AvComer
Posts: 581
Joined: Fri Jan 05, 2007 2:28 pm
Closest Airfield: Matsapha
Location: Swaziland
Has liked: 3 times
Been liked: 6 times

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by krjockey » Sat Jun 19, 2010 5:24 pm

Sarel, wat Goose se oor die turbo maak sin. Hy is net beskeie, hy het my baie gehelp met my installasie. Sou jy nie nou al die turbo wou vervang nie is daar n ander opsie. Soos ek verstaan het daardie engine nog n coldstart enricher. Dit moet dalk net gekoppel word om meer brandstof te kry. As jy egter sukkel om van boost ontslae te raak (wat natuurlik makliker sal gebeur daar as hier by ons) moet ek met Goose saamstem dat jou turbo dalk te klein is.
User avatar
giarc64
Too Tousand
Too Tousand
Posts: 2759
Joined: Tue Feb 06, 2007 2:54 am
Location: Tedderfield Airpark
Has liked: 1 time
Been liked: 5 times

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by giarc64 » Sun Jun 20, 2010 11:40 am

Hi guys

I just bought ZS WPX from Kobus De Wet and the late Andre Klepper. Will start a new project page soon.

Regards
Craig
ZU-CYB (Cubby No 1)
ZS-WPX (KR2)
ZU-DFL
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by ZU-DFL » Mon Jun 21, 2010 7:54 am

Dankie KRjocky en Goose1 vir al die raad en hulp.

Ek het toe die turbo afgehaal en sal dit vandag inneem na die eksperte hier in die Kaap, hulle het ook genoem dit klink vir hulle na 'n bietjie klein vir die 2.1 VOLLA engin.

Giarc64 "Craig" baie geluk met die koop ek het ook baie belang gestel in Kobus se KR maar die "minister van finansies" by die huis het gese "WAT WIL JY MET 2 MAAK, jy het mos die "RAF OOK!!!!! " Nou ja, nou het die WPX ook 'n nuwe huis.

Johan de Klerk van Blouberg hier in die Kaap het gister na my KR kom kyk hy is besig om 'n KR2S te bou en kyk hy na enjin opsies.

Groete
Sarel
oldtimer
Airborne from Unmanned field
Posts: 507
Joined: Sun Mar 08, 2009 8:47 pm
Closest Airfield: Kitty Hawk
Location: East of Paul Kruger's statue
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by oldtimer » Mon Jun 21, 2010 8:12 am

I just bought ZS WPX from Kobus De Wet and the late Andre Klepper
=D> =D> =D> =D>

Glad to see the work Andre put in will not go to waste.

I actually spent the best part of a Sunday afternoon reading through Andre's thread without realizing what happened in the end. I surely swallowed back the shock at the end of the thread. :shock: :shock:

Does anybody have a VW engine workshop manual for sale or that I can make copies of?
Trust nobody
ZU-DFL
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by ZU-DFL » Mon Jun 21, 2010 4:05 pm

Goeie middag Johan watter VW enjin??

Groete
Sarel
oldtimer
Airborne from Unmanned field
Posts: 507
Joined: Sun Mar 08, 2009 8:47 pm
Closest Airfield: Kitty Hawk
Location: East of Paul Kruger's statue
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by oldtimer » Tue Jun 22, 2010 1:26 pm

watter VW enjin
Sarel,

Dis 'n 2,4lt Aircooled.

Groete
Trust nobody
User avatar
FlyKR
HASSELL checks
Posts: 273
Joined: Fri Jan 27, 2006 8:42 am
Location: JHB
Has liked: 0
Been liked: 1 time

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by FlyKR » Tue Jun 22, 2010 2:42 pm

Nice to see some KR’s being built again, hopefully we’ll see them all in the sky soon :D :D

It took me 8 years to build mine and I’ve just passed 250 hours flying her, they are fantastic little aeroplanes, keep building it will all be worth it in the end :wink: :)

.........enjoy the sanding :lol: :P :lol:
Only real pilots can fly KR's
ZU-DFL
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: surely there are KR owners out there

Unread post by ZU-DFL » Fri Jun 25, 2010 2:53 pm

Goeie middag KR2 Pilots

I need help If I want to go to a bigger turbo on the VW2.1 ZU-CGR ???? all the questions start what torbo what size and and All HELP will be appreciated.

The turbo guy said I must get all the info from VW with turbos ..... we then can perhaps calculate the size.

Sjoe ek gedink dis maklik
Thanks

Sarel

Return to “KR”