ZS-UIR project

Kend Rand designed his KR-1 in 1972, he also pioneered a state-of-the-art foam-and-fiberglass composite construction method which has now become standard in homebuilt, commercial, and military aircraft.

Moderator: Moderators

User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: ZS-UIR project

Unread post by GerhardRossouw » Thu May 02, 2013 7:35 pm

Jean Crous wrote::D Yes-yes Uncle...........hoe lyk dit met die vliegmasjien :mrgreen: :mrgreen:
Jean
Hallo Jean...Nee man, die kr tjie is sommer piekfyn!!!! Die toetsvlieenier was baie besig en sal eers volgende week ...Donderdag of Frydag hom kan vlieg. Ai...die spanning. Mense, ek gaan vlieg hom sommer myself! [-X
KR2
ZS-UIR
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: ZS-UIR project

Unread post by GerhardRossouw » Fri May 10, 2013 7:37 pm

GerhardRossouw wrote:
Jean Crous wrote::D Yes-yes Uncle...........hoe lyk dit met die vliegmasjien :mrgreen: :mrgreen:
Jean
Hallo Jean...Nee man, die kr tjie is sommer piekfyn!!!! Die toetsvlieenier was baie besig en sal eers volgende week ...Donderdag of Frydag hom kan vlieg. Ai...die spanning. Mense, ek gaan vlieg hom sommer myself! [-X
Wel...dit lyk my asof die toetsvlieenier bang geword het vir die KR! Daar is toe nie gevlieg nie... :cry: :(
KR2
ZS-UIR
Goose1
Frequent AvComer
Posts: 781
Joined: Sun Sep 20, 2009 3:20 pm
Closest Airfield: FAWB
Location: Pretoria, FAWB
Has liked: 13 times
Been liked: 115 times

Re: ZS-UIR project

Unread post by Goose1 » Fri May 10, 2013 7:47 pm

Ag tog ek as ek net die KR op my liksense gehaat het,het ek hom vir jou gaan vlie :wink: . Kan net dink hoe jy moet voel :cry:

Groete
Goose1
Hans de Beer
AME A and H
PPL A and H
RV8 ZU-KEA
Aviat Husky ZS-MEN
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1434
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 3 times

Re: ZS-UIR project

Unread post by Willie » Sat May 11, 2013 6:47 am

GerhardRossouw wrote:
GerhardRossouw wrote:
Jean Crous wrote::D Yes-yes Uncle...........hoe lyk dit met die vliegmasjien :mrgreen: :mrgreen:
Jean
Hallo Jean...Nee man, die kr tjie is sommer piekfyn!!!! Die toetsvlieenier was baie besig en sal eers volgende week ...Donderdag of Frydag hom kan vlieg. Ai...die spanning. Mense, ek gaan vlieg hom sommer myself! [-X
Wel...dit lyk my asof die toetsvlieenier bang geword het vir die KR! Daar is toe nie gevlieg nie... :cry: :(
Sies man.. jy weet ons wil meer weet. Wat het hom gepla? :?
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
Jean Crous
Tree Tousand
Tree Tousand
Posts: 3519
Joined: Tue Mar 02, 2010 10:10 pm
Closest Airfield: FASX
Location: Barrydale Western Cape
Has liked: 452 times
Been liked: 195 times

Re: ZS-UIR project

Unread post by Jean Crous » Sat May 11, 2013 5:28 pm

Nerves...senuwees.....angst :?: :?: :?: :?: :twisted:
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, Adhesive, Fabric.
New front seat solo Cubby Renegade
Cell : 072 6716 240
SACAA Approved Person 402
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
User avatar
AndreJ
Airborne from Unmanned field
Posts: 529
Joined: Mon Oct 05, 2009 5:51 pm
Closest Airfield: Bundu Inn
Location: Pretoria
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: ZS-UIR project

Unread post by AndreJ » Sat May 11, 2013 7:01 pm

STERKTE!!!! Daai arie moet nou lug toe!!!!
Andre' Johnson
KR ZS-VYX
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: ZS-UIR project

Unread post by GerhardRossouw » Sat May 11, 2013 8:26 pm

Jean Crous wrote:Nerves...senuwees.....angst :?: :?: :?: :?: :twisted:
Net soos jy se Jean!!
KR2
ZS-UIR
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: ZS-UIR project

Unread post by GerhardRossouw » Sat May 18, 2013 7:46 pm

Ek het uiteidelik `n instrukteur wat KR "rated" is opgespoor hier onder my neus in Worcester. Gedeon het Woensdag uitgekom in die vliegtuig nagegaan en nadat hy gelukkig was met die kr besluit om hom lug toe te neem...en daar begin `n engin probleem wat nooit voorheen daar was nie. Die engin loop so rof as die gasarm oopgemaak word, so asof hy nie op al die silinders hardloop nie, of nie genoeg brandstof kry nie.

Ek het toe die vonkproppe vervang, en die probleem is nog steeds daar. Die vonkprop drade is nagegaan en die "spark" is getoets. Daar is n sterk "spark".
Ek het die brandstof lyn nagegaan en alles lyk soos dit moet!

Nou weet ek nie meer........ :x :cry:
KR2
ZS-UIR
Pantserwa
Preflighting
Posts: 23
Joined: Thu Jul 14, 2011 9:05 pm
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: ZS-UIR project

Unread post by Pantserwa » Sun May 19, 2013 11:01 am

Wil jy nou meer!! Ook mar goed dat die probleem sy kop betyds uitgesteek het, maar an die ander kant was daar soveel tyd om na vore tekom. Ek hoop julle kry dit gou uitgesorteer, Gerhard>
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: ZS-UIR project

Unread post by GerhardRossouw » Mon Jun 10, 2013 8:19 pm

Nog nie veel verder as voorheen nie, maar dink ek is op die probleem.
Die volgende is alles nagegaan.

Vonkproppe verander.
Valves se gaping gestel.
Kompressie toets op al die silinders. Almal is baie goed en dit behoort ook so te wees want die engin is mos oorgedoen.
Brandstof tenk is gedreineer.
Brandstof pype in nagegaan.
Vergasser verwyder en oppgemaak. Geen blokkasie nie en alles is skoon.
maar.................die probleem was nog dieselfde.

Vandag het ek `n pyp om die elektriese en meganiese brandstof pomp gevat, direk van die brandstof tenk af, deur `n aparte elektriese pomp en filter direk na die vergasser toe. Ek het ook die "primer" gediskonnekteer. Die engin het 90% beter geloop, maar nog nie reg nie. Ek dink die res van die probleem le by die vergasser. Ek is al lankal keelvol vir die vergasser. Dit is `n Marvel Schlebler MA-3 vegasser.

Enige raad van julle manne wat die VW engins ken? Willie...Craig...Carlton...Jean? Ek voel om `n ander vergasser of twee ander op te sit.
Dit sal maklik aan die kant, agter die inlaat kan pas. Wie van julle manne het dalk vergassers wat sal werk?
2012-03-24-055.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by GerhardRossouw on Wed Jun 12, 2013 7:41 pm, edited 1 time in total.
KR2
ZS-UIR
Goose1
Frequent AvComer
Posts: 781
Joined: Sun Sep 20, 2009 3:20 pm
Closest Airfield: FAWB
Location: Pretoria, FAWB
Has liked: 13 times
Been liked: 115 times

Re: ZS-UIR project

Unread post by Goose1 » Mon Jun 10, 2013 10:21 pm

Hi G

Wat se tiepe flout het die kaferbyter in. Die koopper een is lief om te bigin lek (is die level regte plek gestel, dit is baie belangrik) Die flout is al wat regtig kan pla in daai MA3 hy is baie eenvoudig

Groete
Goose1
Hans de Beer
AME A and H
PPL A and H
RV8 ZU-KEA
Aviat Husky ZS-MEN
User avatar
giarc64
Too Tousand
Too Tousand
Posts: 2759
Joined: Tue Feb 06, 2007 2:54 am
Location: Tedderfield Airpark
Has liked: 1 time
Been liked: 5 times

Re: ZS-UIR project

Unread post by giarc64 » Tue Jun 11, 2013 12:07 am

Hi Gerhard

stop <<moderated-language>> around and buy yourself a stromberg CD175 from a carb place. then get yourself the overhaul kit and do it yourself. I know these carbs backwards. they are simple to setup and when working they stay working.

you will have to redesign the manifolds a bit , have a look at my setup. the carb will cost around R1000. the kit R350.

cheers
Craig
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ZU-CYB (Cubby No 1)
ZS-WPX (KR2)
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1434
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 3 times

Re: ZS-UIR project

Unread post by Willie » Tue Jun 11, 2013 6:52 am

Die MA3 in bullet proof. Kry die float en level reg en niks kan verkeerd gaan nie. Hans weet. :D
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: ZS-UIR project

Unread post by GerhardRossouw » Tue Jun 11, 2013 9:34 pm

Dankie vir die advies kerels! Ek sal die MA3 weer afhaal en oopmaak, en die float se vlak bevestig. Hy het reg gelyk toe ons hom oop gehad het. Julle sien, al het ek `n boek wat die MA-3 beskryf, ken ek nie vergassers nie, en weet ek eintlik nie waarna ek moet kyk nie, en laat dit aan iemand anders oor (wat miskien ook nie `n spesialis is nie). Miskien moet ek dit eerder na `n spesialis toe neem. Ek het nog die idee om twee vergassers te installeer. Een aan elke kant agter die "intakes"
KR2
ZS-UIR
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: ZS-UIR project

Unread post by GerhardRossouw » Tue Jun 11, 2013 9:37 pm

RIP Kobus De Wet.
KR2
ZS-UIR

Return to “KR”