Kend Rand designed his KR-1 in 1972, he also pioneered a state-of-the-art foam-and-fiberglass composite construction method which has now become standard in homebuilt, commercial, and military aircraft.
Moderator: Moderators
-
Willie
- 1k poster

- Posts: 1434
- Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
- Closest Airfield: Hippo Pools
- Location: Hippo Pools
-
Has liked:
4 times
-
Been liked:
3 times
Unread post
by Willie » Fri Apr 13, 2012 1:28 pm
I am proud to announce that I test flew my KR2 (Shrek) with the 120hp Jabiru this morning. Wow.. to say the least. On take-off I used a lot of rudder but the tail came up in about 5 meter. I climed at 100 mph @ 1200 ft per min. and did not trust the rpm gauge so did not cruise at full throttle. I could comfortably fly at 160mph. There was no cooling problem. CHT and oil temp showed 100. I need to fly 10 hours for the mod approval. 9.5h to go.
Verskoon tog die lelike AP

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
-
Jan
- Too Tousand

- Posts: 2527
- Joined: Wed Dec 17, 2003 8:23 am
- Closest Airfield: COVES
- Location: The Coves - next to the Vultures
-
Has liked:
9 times
-
Been liked:
41 times
Unread post
by Jan » Fri Apr 13, 2012 2:03 pm
So now it will be called a Krabiru

Flying is about discipline!
AP325
-
krjockey
- Frequent AvComer
- Posts: 581
- Joined: Fri Jan 05, 2007 2:28 pm
- Closest Airfield: Matsapha
- Location: Swaziland
-
Has liked:
3 times
-
Been liked:
6 times
Unread post
by krjockey » Fri Apr 13, 2012 5:57 pm
baie geluk man

-
GerhardRossouw
- Power off stall
- Posts: 337
- Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
- Closest Airfield: Fisantekraal
- Location: Durbanville, Cape Town
-
Has liked:
1 time
-
Been liked:
0
Unread post
by GerhardRossouw » Fri Apr 13, 2012 9:09 pm
Fantasties! Dit is goeie nuus dat shrek weer in die lug is.

KR2
ZS-UIR
-
FLYBOY OBD
- Rolling
- Posts: 168
- Joined: Sun Oct 04, 2009 7:09 am
- Closest Airfield: Heidelberg
- Location: Heidelberg Gauteng
-
Has liked:
7 times
-
Been liked:
0
Unread post
by FLYBOY OBD » Fri Apr 13, 2012 10:04 pm
FLY SAFE!!FLYBOY OBD
-
giarc64
- Too Tousand

- Posts: 2759
- Joined: Tue Feb 06, 2007 2:54 am
- Location: Tedderfield Airpark
-
Has liked:
1 time
-
Been liked:
5 times
Unread post
by giarc64 » Sat Apr 14, 2012 12:20 am
congrats willie, hope you have many safe hours in the "Shrek". wpx will be ready soon aswell. hope to be test flying her in around July /Aug
cheers
Craig
ZU-CYB (Cubby No 1)
ZS-WPX (KR2)
-
Willie
- 1k poster

- Posts: 1434
- Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
- Closest Airfield: Hippo Pools
- Location: Hippo Pools
-
Has liked:
4 times
-
Been liked:
3 times
Unread post
by Willie » Sun Apr 15, 2012 7:52 pm
Dankie vir almal se gelukwense

Johan ek was so bang die baan gaan te kort wees dat ek my Bobcat gevat het en die baan gaan skraap het op elke punt om nog minstens 300m by te sit, in totaal.
Deel van die oefening was om op 2000 vt bo die grond die vliegtuig te vat tot net voor staak spoed (buffet) en dan te maal met 1.3 om die nadering spoed te bepaal. Ek moes inkom op so 72. Die die neus is lank en en uitsig swak as ek te stadig nader. Die wind was redelik rukkerig so ek wou nie nou al sideslip probeer nie. My spoed was tussen 75 en 80 en ek het ingesak op die verlengde gedeelte maar eers op die teer geland. Wonder bo wonder het ek afgedraai by die "apron" in die middel van die veld.
Was Sebula toe met die Tecnam die naweek, so sal eers more of Dinsdag weer vlieg met Shrek na ek die RPM meter getoets het.

ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
-
FLYBOY OBD
- Rolling
- Posts: 168
- Joined: Sun Oct 04, 2009 7:09 am
- Closest Airfield: Heidelberg
- Location: Heidelberg Gauteng
-
Has liked:
7 times
-
Been liked:
0
Unread post
by FLYBOY OBD » Mon Apr 16, 2012 8:27 pm
FLY SAFE!!FLYBOY OBD
-
Willie
- 1k poster

- Posts: 1434
- Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
- Closest Airfield: Hippo Pools
- Location: Hippo Pools
-
Has liked:
4 times
-
Been liked:
3 times
Unread post
by Willie » Thu Apr 19, 2012 1:07 pm
Toetsvlug 2. Alles het weer verloop soos die eerste vlug behalwe dat ek 'n hand RPM meter gebruik het om te vergely wat die Minitach wys. Ek het die tacho op die grond kalibreer deur die aantal windings om die plugdraad te vermeerder tot die lesing op die handmodel en die Minitach dieselfde lees. In die lug was dit egter anders. Die RPM het 3300 gewys en die hand model het 2500 gewys as ek deur die canopy op die skroef rig. Ek het toe eerder die hand model geglo en die toere op gevat tot 2800 opm in gelyk vlug. Die spoed het opgegaan na 165 mph. Die olie temp was bietjie hoer as gewoonlik maar steeds in die groen. Al die tyd het ek om die baan gesirkel en die spoed af gebring na 140 mph. Toe begin die enjin rof loop en sny uit reg oor die baan. Ek het myself dadelik reg gekry vir 'n noodlanding. Op die windaf sy het die enjin gestaak en weer gewat omdat die skroef gewindmill het. Toe nog so twee keer gestaak voor base. Ek het my sweefhoogte uitgewerk om te sideslip op kort eind nadering. Met Airlink toe ook nog in die kring was dinge baie besig in my kantoor. Op eindnadering het die enjin heeltemal gevrek en die skroef het gaan stil staan. Ek het so gou moontlik die vital actions gedoen en brandstof toe gemaak sonder om tyd te kry om die canopy oop te maak want toe moes ek begin uitrond om te land. Op base was my spoed 100 en op nadering het ek dit 80 gehou wat redelik hoog maar by die nommres was die spoed mooi op 75mph en die landing perfek. Ek het sowat 20 meter verder gestop as met die eerste landing. Ek moes toe uitklim en die vliegtuig van die baan afstoot sodat Airlink kon land. Sal later die cowling afhaal om te sien wat verkeerd gegaan het.
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
-
FLYBOY OBD
- Rolling
- Posts: 168
- Joined: Sun Oct 04, 2009 7:09 am
- Closest Airfield: Heidelberg
- Location: Heidelberg Gauteng
-
Has liked:
7 times
-
Been liked:
0
Unread post
by FLYBOY OBD » Thu Apr 19, 2012 3:59 pm
Klink vir my rerig na 'n besige dag in die kantoor.Airlink kon maar net georber het totdat Shreck veilig op die grond vas.

Sal graag wil hoor hoekom die jabbie motor nie meer wou vlieg nie.Die ouens in airlink het seker gese "Kyk daardie pilot stoot sy klein vliegtuigie net waar hy hom wil he"

Baie geluk op 'n veilige landing!

FLY SAFE!!FLYBOY OBD
-
Willie
- 1k poster

- Posts: 1434
- Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
- Closest Airfield: Hippo Pools
- Location: Hippo Pools
-
Has liked:
4 times
-
Been liked:
3 times
Unread post
by Willie » Thu Apr 19, 2012 6:26 pm
Okay ek het die oorsaak gekry. Met die eerste vlug het ek die tank vol gemaak, 75 liter. Vandag was daar net 15 liter in toe daar kom. Daar moes minstens 55 l in gewees het. Die bliksems wat die AVGAS gesteel het het 'n vuil pyp gebruik. In die pyp was 'n perdeby nes wat toe in die tenk beland het. Die nes het toe in my brandstof vloei meter gaan vassit.
Terloops dit is 'n goeie idee om die filter voor die vloeimeter te instaleer

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
-
GerhardRossouw
- Power off stall
- Posts: 337
- Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
- Closest Airfield: Fisantekraal
- Location: Durbanville, Cape Town
-
Has liked:
1 time
-
Been liked:
0
Unread post
by GerhardRossouw » Thu Apr 19, 2012 7:18 pm
Hell Willie, jy is gelukkig dat jy naby die vliegveld was...Hoe kon die bl&@^ems in die hanger kom om die brandstof te steel?

KR2
ZS-UIR
-
Willie
- 1k poster

- Posts: 1434
- Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
- Closest Airfield: Hippo Pools
- Location: Hippo Pools
-
Has liked:
4 times
-
Been liked:
3 times
Unread post
by Willie » Thu Apr 19, 2012 9:13 pm
GerhardRossouw wrote:Hell Willie, jy is gelukkig dat jy naby die vliegveld was...Hoe kon die bl&@^ems in die hanger kom om die brandstof te steel?

Dit is 'n oop Hanger maar agter heining met wagte. Ek gaan nou maar deure moet bou.

ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
-
Willie
- 1k poster

- Posts: 1434
- Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
- Closest Airfield: Hippo Pools
- Location: Hippo Pools
-
Has liked:
4 times
-
Been liked:
3 times
Unread post
by Willie » Fri Apr 20, 2012 11:39 am
Toetsvlug 3 
Vandag se toetsvlug bevestig die eerste en tweede se bevindinge. Ek het egter nou die toere op gevat na 2850 op die hand techo en tussen 170 en 180 mph gevlieg. Die wielle begin draai met die soorts spats en veroorsaak 'n vibrasie wat my nogal laat skrik het. Ek trek nou elke keer net die briek sodra die vibrasie begin en dan is die vlug weer so glad soos seep. Olie temp het opgegaan na 110 C en CHT was 105. Olie druk lyk hoog op 5 (sal weer kyk wat die boek se syfers is) Na gister se noodlanding het ek gesien dit is nie nodig om so plat in te kom op eindnadering nie. Spoed weer 75 oor die draad en geland in ground effect onder 50 mph. Enjin loop mooi. Wonder waarom die spoed nou so hoog was op amper dieselfde opm

Die vliegtuig voel bietjie neus swaar. My trim is net 'n wielletjie wat 'n kabeltjie opwen en 'n veer styf trek wat aan die stok vas is. Dit het met die ou enjin instelasie goed gewerk. Ek gaan maar weer die vliegtuig weeg met 80 liter in die header tank en met my gewig 100 kg om te bevestig dat die c of g binne perke is. Dit sal natuurlik verbeter soos die brandstof minder raak. Wonder of ek Ferdi se spoed van 173 mph oor 500km sal kan verbeter?

8 ure om te gaan
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
-
GerhardRossouw
- Power off stall
- Posts: 337
- Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
- Closest Airfield: Fisantekraal
- Location: Durbanville, Cape Town
-
Has liked:
1 time
-
Been liked:
0
Unread post
by GerhardRossouw » Fri Apr 20, 2012 11:51 am
Dit klink goed Willie.Geniet dit.
KR2
ZS-UIR