KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Kend Rand designed his KR-1 in 1972, he also pioneered a state-of-the-art foam-and-fiberglass composite construction method which has now become standard in homebuilt, commercial, and military aircraft.

Moderator: Moderators

User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1434
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 3 times

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by Willie » Tue Jul 03, 2012 9:28 pm

FLYBOY OBD wrote:Wat gaan aan met die toetsvlugte van Shreck? 8-[
Ek was bietjie met vakansie en wou vandag gaan vlieg toe kom hier 'n dwars windjie op en voor ek my kon kry vlieg ek toe met die Tecnam. Johan jy sal nie glo watse lekker veilige vliegtuigie die Tecnam is nie.
Dit staak teen 22 knope en kan cruise 115 knope. Ek het dit baie geniet met die Durban trippie. Het ook by Jan Kemp geland op pad af ondertoe. Ander lekker ding is die Mogas. Ons land net waar ons wil en kry die locals om gou te gaan petrol koop.
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
FLYBOY OBD
Rolling
Posts: 168
Joined: Sun Oct 04, 2009 7:09 am
Closest Airfield: Heidelberg
Location: Heidelberg Gauteng
Has liked: 7 times
Been liked: 0

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by FLYBOY OBD » Tue Jul 03, 2012 9:34 pm

Willie wrote:
FLYBOY OBD wrote:Wat gaan aan met die toetsvlugte van Shreck? 8-[
Ek was bietjie met vakansie en wou vandag gaan vlieg toe kom hier 'n dwars windjie op en voor ek my kon kry vlieg ek toe met die Tecnam. Johan jy sal nie glo watse lekker veilige vliegtuigie die Tecnam is nie.
Dit staak teen 22 knope en kan cruise 115 knope. Ek het dit baie geniet met die Durban trippie. Het ook by Jan Kemp geland op pad af ondertoe. Ander lekker ding is die Mogas. Ons land net waar ons wil en kry die locals om gou te gaan petrol koop.
Dit klink baie lekker!Ja mogas is beter en orals verkrygbaar!Sal wag vir die report op Shreck!
FLY SAFE!!FLYBOY OBD
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by GerhardRossouw » Mon Jul 30, 2012 7:38 pm

Willie, was jy nie met die kr na die "fly in" toe nie? Waar is die foto`s van Shrek se binnekant? Asseblief man....... :?: Daardie Mark Langford in Amerika praat mos so baie groot oor sy Corvair engin en hy post videos waar hy so vinnig vlieg. Wys ons hoe dit gedoen moet word. :lol:
KR2
ZS-UIR
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1434
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 3 times

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by Willie » Tue Jul 31, 2012 7:01 am

GerhardRossouw wrote:Willie, was jy nie met die kr na die "fly in" toe nie? Waar is die foto`s van Shrek se binnekant? Asseblief man....... :?: Daardie Mark Langford in Amerika praat mos so baie groot oor sy Corvair engin en hy post videos waar hy so vinnig vlieg. Wys ons hoe dit gedoen moet word. :lol:
Ek mag tot Oktober net 100 km om Phalaborwa vlieg. Die binnekant van my KR2 is niks om op trots te wees nie. Alles is gewone stoom instrumente en baie oud. Op die oomblik het ek geen Avgas nie en kan dus nie vlieg nie. Moet een of ander tyd die bakkie met 'n paar dromme na Tzaneen stuur. In die winter is die dae baie kort hier in die ooste. :D
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1434
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 3 times

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by Willie » Mon Aug 20, 2012 7:48 am

Toetsvlug 13 gedoen Saterdag. Turbulente lug het gemaak dat ek in die groen boog gevlieg het teen maksimum 150mpu. Alles het mooi verloop en rustig. Weer geklim teen 100 mpu en 1800 voet per minuut gesien.
Ek wil my paneel vervang met ligter instrumente.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1434
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 3 times

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by Willie » Mon Sep 24, 2012 7:50 pm

Toetsvlug 14 vandag gedoen en geen vars nuus nie. Die vliegtuige maak steeds my are styf op pomp. Vandag het ek vol krag gevat met opsteig en was baie gou in die lug. Kruiswind het bietjie gehelp om die neus reguit te hou. Die spookagtige geraas wat die wind maak deur die Canopy se gleuwe gee my die paparelekoors. Radio het vandag nou weer goed gewerk sonder dat ek iets aan dit gedoen het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by GerhardRossouw » Mon Sep 24, 2012 8:06 pm

Dit is darem `n mooi airie!
KR2
ZS-UIR
User avatar
Rudix
1k poster
1k poster
Posts: 1134
Joined: Sun Nov 02, 2008 11:12 am
Closest Airfield: Rhino Park
Location: Pretoria - Rhino Park
Has liked: 2 times
Been liked: 0

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by Rudix » Mon Sep 24, 2012 8:33 pm

Lekker Willie, sy klink na 'n spesiaale KR2 me daai engin.

Ja, daai geluid wat die wind maak........

Groete,
Rudi
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by GerhardRossouw » Mon Sep 24, 2012 8:57 pm

Rudix wrote:Lekker Willie, sy klink na 'n spesiaale KR2 me daai engin.

Ja, daai geluid wat die wind maak........

Groete,
Rudi
ek gaan nou weer na my canopy se "latches" kyk....
KR2
ZS-UIR
User avatar
Rudix
1k poster
1k poster
Posts: 1134
Joined: Sun Nov 02, 2008 11:12 am
Closest Airfield: Rhino Park
Location: Pretoria - Rhino Park
Has liked: 2 times
Been liked: 0

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by Rudix » Mon Sep 24, 2012 9:06 pm

GerhardRossouw wrote:
Rudix wrote:Lekker Willie, sy klink na 'n spesiaale KR2 me daai engin.

Ja, daai geluid wat die wind maak........

Groete,
Rudi
ek gaan nou weer na my canopy se "latches" kyk....
:D

Ja, ek sal nooit weer die "latches" sommer so vinnig check nie......

Ek het nou die dag gelees van 'n ou in die VSA wat 'n KR2 vanaf 8000 voet in gespin het nadat hy sy canopy verloor het, hy het baie seer gekry maar dit darem oorleef!
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1434
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 3 times

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by Willie » Tue Apr 16, 2013 7:02 pm

Toetsvlug 17 agter die rug. Weereens kan ek bevestig dit is wonderlik, vinnig en maklik. :D
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by GerhardRossouw » Wed Apr 17, 2013 12:20 pm

Willie wrote:Toetsvlug 17 agter die rug. Weereens kan ek bevestig dit is wonderlik, vinnig en maklik. :D
Jy maak my net jaloers! :D
KR2
ZS-UIR
FLYBOY OBD
Rolling
Posts: 168
Joined: Sun Oct 04, 2009 7:09 am
Closest Airfield: Heidelberg
Location: Heidelberg Gauteng
Has liked: 7 times
Been liked: 0

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by FLYBOY OBD » Wed Apr 17, 2013 7:41 pm

Hoeveel toetsvlugte nog?Kom Shreck na die EAA op Heidelberg toe in augustus?Groete Johan. :wink:
FLY SAFE!!FLYBOY OBD
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1434
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 3 times

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by Willie » Wed Nov 06, 2013 3:56 pm

Ek sien nou eers ek het nog nie eers die goeie nuus met julle gedeel nie. CAA het 'n ATF toegestaal aan en ek vlieg te lekker amper elke dag...wettig!
Olie word bietjie warm. Verder net 'n plesier. :D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
GerhardRossouw
Power off stall
Posts: 337
Joined: Thu Nov 01, 2007 9:13 pm
Closest Airfield: Fisantekraal
Location: Durbanville, Cape Town
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: KR2 with 3300 Jabiru 120hp

Unread post by GerhardRossouw » Thu Nov 21, 2013 2:19 pm

Dit is goeie nuus Willie!
KR2
ZS-UIR

Return to “KR”