Seen at FARA (Petit)

Photography with reference to Aviation

Moderator: Moderators

User avatar
paulw
Fower Tousand
Fower Tousand
Posts: 4339
Joined: Mon Apr 18, 2011 3:48 pm
Closest Airfield: Wonderboom
Location: Wonderboom
Has liked: 19 times
Been liked: 13 times

Re: Seen at FARA (Petit)

Unread post by paulw » Sat Jul 20, 2019 11:58 am

V5 - LEO wrote:
Fri Jul 19, 2019 4:41 pm
....is nou maar stil hier Hugo, mis jou insette. Hoe verloop jou bouery daar o/anderkant :D
Ja, post bietjie. Of begin n nuwe thread "Hugo in NZ" of "Seen at ..... in NZ"
.
Don't believe what I post, research what I post....
They have a book on how to take my money away? When did this happen......
hugo_visser
Tree Tousand
Tree Tousand
Posts: 3543
Joined: Thu Dec 10, 2009 12:16 pm
Location: Petit Airport FARA ( Benoni )
Has liked: 0
Been liked: 33 times

Re: Seen at FARA (Petit)

Unread post by hugo_visser » Sat Jul 20, 2019 4:20 pm

Seen atTauranga, Whakatane,Taneatua,alreeds een begin.Net bietjie besig op die oomblik,probeer om die Alo uit te laai maar te veel modder.Die Whakatane rivier was in n kleinvloed,beeste wat in die rivier af dryf en wat ook al.Kon die rivier hoor afkom van die huis af,en toe so still still toe ek weer kyk staan ek enkel diepte in die water waar die Alo sou staan. Nou ja, om gravel in te ry deur modder is n taak en n half, Kompakteerder gekoop, en amper daar, Hoop die weer hou vir n paar dae.Reen ten minste een dag van die week
020.jpg
maar die afgelope 2 weke bietjie meer, en dou is soos n ligte reenbui elke aand wat partykeer eers by 12 uur middag droog is. Hy toets my grondverskuiwing ondrvinding deeglik.4 by 4 al in my agter jaart vir 2 maande. Maar besig om te wen in die reen.Hoop om Maandag of Dinsdag uit te laai. Natuurlik allerhande ander goed wat tussen in gebeur. My jongste seun se werks visa en hy is hier, aan die ander kant van die land. Vir hom n trailer vol goet geneem wat in my containers was.Dit is n uitdaging, hierdie modder.
Groete
Hugo.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by hugo_visser on Sat Jul 20, 2019 4:41 pm, edited 1 time in total.
hugo_visser
Tree Tousand
Tree Tousand
Posts: 3543
Joined: Thu Dec 10, 2009 12:16 pm
Location: Petit Airport FARA ( Benoni )
Has liked: 0
Been liked: 33 times

Re: Seen at FARA (Petit)

Unread post by hugo_visser » Sat Jul 20, 2019 4:28 pm

Nog nooit so baie gumboot gedra in my lewe nie en die modder is soos klei wat aanpak en gly. My eerste huis in Benoni het ek ook so gesukkel maar nie so erg, 30 jaar later maar hierdie keer met ondervinding en masjienerie. Hy gaan slae kry en alles sommer so halwe meter optel, sommer die huis ook. Hierdie hout boxe vir huise het sy voordele.
Hugo.
User avatar
paulw
Fower Tousand
Fower Tousand
Posts: 4339
Joined: Mon Apr 18, 2011 3:48 pm
Closest Airfield: Wonderboom
Location: Wonderboom
Has liked: 19 times
Been liked: 13 times

Re: Seen at FARA (Petit)

Unread post by paulw » Sat Jul 20, 2019 8:39 pm

hugo_visser wrote:
Sat Jul 20, 2019 4:28 pm
Nog nooit so baie gumboot gedra in my lewe nie .......
:lol: Snaaks hier ook. Een van die eerste dinge wat ek hier in Ierland gedoen het is gumbootse te koop. Nie gesukkel met modder nie, maar die gras was in die winter altyd nat en sopperig want die water trek nie goed weg met die grond wat versadig is nie.

Maar ek kan glo dis nie altyd maklik met die modder nie. Het jy al jou Alo's saam gevat?
.
Don't believe what I post, research what I post....
They have a book on how to take my money away? When did this happen......

Return to “Aviation Photography”