Radio Controlled and static aviation scale models. Including Nitro, Electric, Free flight, Control line and Gliders. All disciplines welcome.
Moderator: Moderators
-
Optimus Prime
- Rolling
- Posts: 173
- Joined: Sat May 29, 2010 1:12 pm
- Closest Airfield: Mokopane Air Field
- Location: Potgietersrus, Limpopo
-
Has liked:
3 times
-
Been liked:
1 time
Unread post
by Optimus Prime » Tue Jul 07, 2020 8:17 am
Hi Guys
Please can someone help me with a small problem I am having?
I have this nice ASP 120 FS that I got to go into a cubby I have. Problem is that it seems like I just can not get this thing to start. I have it on a bench now and with alot of trouble and shouting it still does not even look like firing. I would love to get this thing going.
Can someone please help me
Thanks in advance

Plan ahead - It wasn't raining when Noah built the ark...
Drastik 60
4 Star Float Plane
Spektrum DX7s
Blade Nano Qx
Yak 54 55cc
-
danie.e
- Fower Tousand

- Posts: 4062
- Joined: Sat Apr 16, 2011 9:13 pm
- Closest Airfield: Henley
- Location: Vereeniging
-
Has liked:
134 times
-
Been liked:
397 times
Unread post
by danie.e » Tue Jul 07, 2020 9:21 am
As sy "timing" reg is, hy kry brandstof, en daar is "vuur" dan moet hy loop.
1) Kyk na sy "tappet clearance" - gebruik 'n sigaretboks se sellofaan en vou dit dubbel. Gebruik dit om die clearance te toets.
2) Haal die "timing cover af" kyk na posisie van die kolletjie op die "cam" as die enjin op kompressie slag tot TDS gedraai is. As hy nie 90 grade met die "center line" van die crank is nie, dan is die timing verkeerd en moet dit reggestel word.
3) Haal die "inlet manifold af en maak seker hy suig nie lug by die pakstuk in nie.
As bogenoemde drie reg is, dan moet die enjin loop ongeag die toestand van die kompressie ring. Dit is dan ook vanselfsprekend dat die vergasser skoon is, daar nie 'n verstopping is, of lug ingesuig word nie.
Die enigste tyd wat 'n vierslag nie sal loop nie is wanneer die "brass inserts" (valve seat en guide) waarin die tappets loop gekraak is. Dit het al gebeur dat die insert op een of ander wyse 'n kraak ontwikkel het en dan sal hy nooit loop nie. Die enigste oplossing dan is 'n nuwe silinderkop aangesien die insert nie herstel kan word nie.
- These users liked the author danie.e for the post:
- Trex600
Danie.e
Don't just stik it, Drastik it
S.A. Agent for CY Models, King Max servos and Amass servo leads. Reseller of RCGF Petrol engines, Smartfly powerboxes, SkyRC Chargers and Power Supplies -
http://www.aspaviation.co.za
-
Optimus Prime
- Rolling
- Posts: 173
- Joined: Sat May 29, 2010 1:12 pm
- Closest Airfield: Mokopane Air Field
- Location: Potgietersrus, Limpopo
-
Has liked:
3 times
-
Been liked:
1 time
Unread post
by Optimus Prime » Tue Jul 07, 2020 9:48 am
Vaderland Danie
Jy gee instruksies asof ek n "MECHANIC" is
Ek gaan maak of ek verstaan wat jy sê en kyk of ek die probleem opgelos kry. Dit lyk vir my of hy heeltemal teveel fuel suig. Al draai ek die high end omtrent heeltemal toe kan ek nogsteeds sien hoe die petrol teen daai choke plaaitjie vas spat as die engine draai. Kan dit miskien ook wees dat die low end needle hopeloos te groot oop is? Of iets van die aart
Dankie vir die advies...
Ek gaan my beste gee om hom te probeer kry om te loop man. Ek wil graag hê die ding moet loop sodat hy in my Cubby kan pas
Groete
Thinus Human
Plan ahead - It wasn't raining when Noah built the ark...
Drastik 60
4 Star Float Plane
Spektrum DX7s
Blade Nano Qx
Yak 54 55cc
-
INDIZA
- Post Take off checks
- Posts: 229
- Joined: Tue Aug 19, 2008 4:52 pm
- Location: Limpopo
-
Has liked:
0
-
Been liked:
5 times
Unread post
by INDIZA » Tue Jul 07, 2020 3:07 pm
As jy hom vir my kan bring sal ek hom uitsorteer.
083five six four66five4
- These users liked the author INDIZA for the post (total 3):
- SteveJay • Optimus Prime • Trex600
Futura K210
MB 339 K170
Skymaster Dragon K140
Hangar 9 Ultimate DA 170
Stick 30cc
CG Piper Cup Saito 82
CG Extra 300
CG Electra kit
Flair Magnatilla Saito 62b
Zimpro Cap 21 kit
Silento
Airplanes are near perfect; all they lack is the ability to forgive.
-
Optimus Prime
- Rolling
- Posts: 173
- Joined: Sat May 29, 2010 1:12 pm
- Closest Airfield: Mokopane Air Field
- Location: Potgietersrus, Limpopo
-
Has liked:
3 times
-
Been liked:
1 time
Unread post
by Optimus Prime » Thu Jul 09, 2020 8:28 am
Nou dit is die beste nuus wat ek nog gekry het want die outjie wen my vêr. Ek sal bitter bly wees. Dit is maklik om hom daar in die Republiek van Polokwane af te gaan laai...
Plan ahead - It wasn't raining when Noah built the ark...
Drastik 60
4 Star Float Plane
Spektrum DX7s
Blade Nano Qx
Yak 54 55cc
-
INDIZA
- Post Take off checks
- Posts: 229
- Joined: Tue Aug 19, 2008 4:52 pm
- Location: Limpopo
-
Has liked:
0
-
Been liked:
5 times
Unread post
by INDIZA » Thu Jul 09, 2020 1:06 pm
Dan wag ek vir jou.
Zero83fivesix466five4
- These users liked the author INDIZA for the post:
- Optimus Prime
Futura K210
MB 339 K170
Skymaster Dragon K140
Hangar 9 Ultimate DA 170
Stick 30cc
CG Piper Cup Saito 82
CG Extra 300
CG Electra kit
Flair Magnatilla Saito 62b
Zimpro Cap 21 kit
Silento
Airplanes are near perfect; all they lack is the ability to forgive.
-
Flubber
- Circuit re-established
- Posts: 419
- Joined: Fri Aug 20, 2010 8:25 am
- Closest Airfield: Potgietersrus
- Location: Potgietersrus
-
Has liked:
2 times
-
Been liked:
1 time
Unread post
by Flubber » Fri Jul 10, 2020 9:29 am
Hi Ingo,
Terwyl ons dan nou daai kant toe sal moet kom vir Thinus se engine, as jy dit in jou hart kan vind sal ek dan graag my RCGF 20cc engine ook saambring vir 'n "tune" as dit reg is,
Groete
Johan
- These users liked the author Flubber for the post:
- Optimus Prime
Some 60" stick
Hangar 9 Super Stick 40 (Float Plane)
Wasp Trainer 46
FT-Versa Wing
Zoom XL
38cc Decathlon
Its not 3D, I am just trying to land.

-
INDIZA
- Post Take off checks
- Posts: 229
- Joined: Tue Aug 19, 2008 4:52 pm
- Location: Limpopo
-
Has liked:
0
-
Been liked:
5 times
Unread post
by INDIZA » Tue Jul 14, 2020 12:26 pm
Hi Johan
100%
- These users liked the author INDIZA for the post:
- SteveJay
Futura K210
MB 339 K170
Skymaster Dragon K140
Hangar 9 Ultimate DA 170
Stick 30cc
CG Piper Cup Saito 82
CG Extra 300
CG Electra kit
Flair Magnatilla Saito 62b
Zimpro Cap 21 kit
Silento
Airplanes are near perfect; all they lack is the ability to forgive.
-
DustFlyer
- Engine Cranking
- Posts: 43
- Joined: Tue Feb 17, 2015 10:17 am
- Closest Airfield: FYSM
- Location: Namibia
-
Has liked:
31 times
-
Been liked:
5 times
Unread post
by DustFlyer » Wed Jul 15, 2020 10:35 am
If you guys have that 4 stroke sorted out I would like to know what the problem was, please.

-
Optimus Prime
- Rolling
- Posts: 173
- Joined: Sat May 29, 2010 1:12 pm
- Closest Airfield: Mokopane Air Field
- Location: Potgietersrus, Limpopo
-
Has liked:
3 times
-
Been liked:
1 time
Unread post
by Optimus Prime » Thu Jul 16, 2020 8:29 am
Believe me I would share it for sure. I am just as interested in what the problem is...
I will let everyone know...
- These users liked the author Optimus Prime for the post:
- DustFlyer
Plan ahead - It wasn't raining when Noah built the ark...
Drastik 60
4 Star Float Plane
Spektrum DX7s
Blade Nano Qx
Yak 54 55cc
-
Optimus Prime
- Rolling
- Posts: 173
- Joined: Sat May 29, 2010 1:12 pm
- Closest Airfield: Mokopane Air Field
- Location: Potgietersrus, Limpopo
-
Has liked:
3 times
-
Been liked:
1 time
Unread post
by Optimus Prime » Mon Jul 20, 2020 10:49 am
Hi Danie
Ek het n mail ook gestuur vir jou...
Ek het nou nuus gekry daar by die slim manne wat ken. Die intake manifold is gekraak en hulle kry nie die daai pen uit wat die piston en die rod vashou nie. Is daar enigsins n manier wat ek nog parte vir die masjien kan kry? Verseker die intake manifold, piston en ring.
Ek hoop maar vir die beste...
Groete
danie.e wrote: ↑Tue Jul 07, 2020 9:21 am
As sy "timing" reg is, hy kry brandstof, en daar is "vuur" dan moet hy loop.
1) Kyk na sy "tappet clearance" - gebruik 'n sigaretboks se sellofaan en vou dit dubbel. Gebruik dit om die clearance te toets.
2) Haal die "timing cover af" kyk na posisie van die kolletjie op die "cam" as die enjin op kompressie slag tot TDS gedraai is. As hy nie 90 grade met die "center line" van die crank is nie, dan is die timing verkeerd en moet dit reggestel word.
3) Haal die "inlet manifold af en maak seker hy suig nie lug by die pakstuk in nie.
As bogenoemde drie reg is, dan moet die enjin loop ongeag die toestand van die kompressie ring. Dit is dan ook vanselfsprekend dat die vergasser skoon is, daar nie 'n verstopping is, of lug ingesuig word nie.
Die enigste tyd wat 'n vierslag nie sal loop nie is wanneer die "brass inserts" (valve seat en guide) waarin die tappets loop gekraak is. Dit het al gebeur dat die insert op een of ander wyse 'n kraak ontwikkel het en dan sal hy nooit loop nie. Die enigste oplossing dan is 'n nuwe silinderkop aangesien die insert nie herstel kan word nie.
Plan ahead - It wasn't raining when Noah built the ark...
Drastik 60
4 Star Float Plane
Spektrum DX7s
Blade Nano Qx
Yak 54 55cc
-
Heineman
- 1k poster

- Posts: 1671
- Joined: Mon May 11, 2015 3:50 pm
- Closest Airfield: MRF Pretoria
- Location: Pretoria
-
Has liked:
38 times
-
Been liked:
8 times
Unread post
by Heineman » Mon Jul 20, 2020 7:12 pm
Optimus Prime wrote: ↑Mon Jul 20, 2020 10:49 am
Hi Danie
Ek het n mail ook gestuur vir jou...
Ek het nou nuus gekry daar by die slim manne wat ken. Die intake manifold is gekraak en hulle kry nie die daai pen uit wat die piston en die rod vashou nie. Is daar enigsins n manier wat ek nog parte vir die masjien kan kry? Verseker die intake manifold, piston en ring.
Ek hoop maar vir die beste...
Groete
danie.e wrote: ↑Tue Jul 07, 2020 9:21 am
As sy "timing" reg is, hy kry brandstof, en daar is "vuur" dan moet hy loop.
1) Kyk na sy "tappet clearance" - gebruik 'n sigaretboks se sellofaan en vou dit dubbel. Gebruik dit om die clearance te toets.
2) Haal die "timing cover af" kyk na posisie van die kolletjie op die "cam" as die enjin op kompressie slag tot TDS gedraai is. As hy nie 90 grade met die "center line" van die crank is nie, dan is die timing verkeerd en moet dit reggestel word.
3) Haal die "inlet manifold af en maak seker hy suig nie lug by die pakstuk in nie.
As bogenoemde drie reg is, dan moet die enjin loop ongeag die toestand van die kompressie ring. Dit is dan ook vanselfsprekend dat die vergasser skoon is, daar nie 'n verstopping is, of lug ingesuig word nie.
Die enigste tyd wat 'n vierslag nie sal loop nie is wanneer die "brass inserts" (valve seat en guide) waarin die tappets loop gekraak is. Dit het al gebeur dat die insert op een of ander wyse 'n kraak ontwikkel het en dan sal hy nooit loop nie. Die enigste oplossing dan is 'n nuwe silinderkop aangesien die insert nie herstel kan word nie.
Stuur asb daai engine dat ek hom vir jou reg maak.
kyk jou pm
Turbinator, Snowbird, L39, Scorpion, Iskra, Bandit, Rookie, Viper, A10x, Elan, Dolphin
-
danie.e
- Fower Tousand

- Posts: 4062
- Joined: Sat Apr 16, 2011 9:13 pm
- Closest Airfield: Henley
- Location: Vereeniging
-
Has liked:
134 times
-
Been liked:
397 times
Unread post
by danie.e » Tue Jul 21, 2020 10:25 am
Jammer maar parte raak nou so skaars soos hoendertande.
Met die sluiting van die fabriek het hulle nie hulle agente van die sluiting in kennis gestel nie en gevolglik kon niemand oorgeblewe voorraad opkoop nie. Niemand weet wat van al die voorraad wat daar was geword het nie en is dit dalkies as skroot verkoop.
Ekself het nie eintlik vir die 120, 160 en 180 FS veel parte aangehou nie aangesien die verkope daarvan baie laag was en nie groot parte inventaris regverdig het nie.
Ek het vele maal op hierdie forum en ander platfoms die "eie invoerders" gewaarsku dat hulle kortsigtig optree en die lokale industrie vernietig. Die Hobby King sage is 'n goeie voorbeeld daarvan. As ek 'n raaiskoot kon waag dan het ek miskien 2 tot 3 uit elke tien ASP enjins verkoop terwyl die res deur "eie invoerders" die land ingebring was vanaf Hobby King, SDS, Banggood en ander waarvan ek nie eers weet nie. Nie een van hierdie buitlandse verkopers het parte aangehou nie en omdat ek slegs parte aangehou het geskoei op eie verkope, is meeste daarvan nou alreeds verkoop as gevolg van die groter aanvraag. Daar was selfs winkels in SA wart enjins in die buiteland bekom het en derhalwe ook nie hulle voorraad gedek het met onderdele nie.
Jy is welkom om Smitties en Aerial Concepts te probeer aangesien SC en Magnum presies dieselfde is. Hulle het egter dieselfde probleem as ek en kan ek geen insette gee oor hule voorraadhouding nie.
Die alternatief is om te adverteer vir 'n tweedehandse enjin en dan een bruikbare enjin daaruit op te bou.