Benoni to Stilbaai

Chatter section for anyone with interests in autogyro, gyroplane, gyrocopter or any type of rotorcraft which uses an unpowered rotor in autorotation to develop lift.

Moderator: Moderators

User avatar
Flynut
Engine Still Cranking
Posts: 48
Joined: Sat May 13, 2006 7:49 pm
Closest Airfield: Polokwane
Location: polokwane
Has liked: 0
Been liked: 0

Benoni to Stilbaai

Unread post by Flynut » Sun Jun 30, 2019 8:59 pm

Hi guys. Hope youre all well. What would be the best advice on travelling route from Benoni to Stilbaai with my Auto Gyro?
Andre
sias
Wanna Fly
Posts: 2
Joined: Fri Aug 29, 2008 1:17 pm
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: Benoni to Stilbaai

Unread post by sias » Sat Jul 06, 2019 8:58 pm

I flew a few times this route:FASI, FAKS, FA Orania, FABW, FAOH, FAMO or FACY.

Sias
User avatar
Flynut
Engine Still Cranking
Posts: 48
Joined: Sat May 13, 2006 7:49 pm
Closest Airfield: Polokwane
Location: polokwane
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: Benoni to Stilbaai

Unread post by Flynut » Wed Jul 10, 2019 9:03 pm

Hallo Sias

Dankie hoe het jy gemaak met mogas. Het jy brandstof op die aanllopbaan gekry.

Andre
Andre
sias
Wanna Fly
Posts: 2
Joined: Fri Aug 29, 2008 1:17 pm
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: Benoni to Stilbaai

Unread post by sias » Thu Jul 11, 2019 2:46 pm

Ja, op al die plekke , behalwe Orania, waar ek vir Andre (wat ook 'n gyro op Orania het) 'n paar dae voor die tyd bel om Mogas te kry.
Andre 082 464 1786.

Sias
crazydoc
Rolling
Posts: 163
Joined: Thu Oct 03, 2013 10:33 am
Closest Airfield: kittyhawk
Location: pretoria
Has liked: 5 times
Been liked: 0

Re: Benoni to Stilbaai

Unread post by crazydoc » Thu Aug 08, 2019 11:24 am

Hi
Twee opsies. Oostelike opsie ,naby lesotho verby . Beter in somermaande agv minder winde as wes en Swartberge laer by uniondale . Westelike opsie oor BW, dalk beter in winter. In somer sterk westelike headwinds in beaufort wes.
Ek hou meer vd oostelike opsie.
Ek vlieg oor vaaldam na wessel se plaas MULLERHOME op easyplan. vriendelik en help met fuel. Dan oor ladybrand (geen fuel maar lekker pitstop of nie stop. dan oor die hoek van lesotho na Tommy se plaas by zastron.. (Jy kan kroonstad ook om vlieg en van daar reguit na tommie). Dan graafreinett. Avgas by Dan the man. Dan reguit deur toorwaterkloof in die swartberg ,om of oor die kamanasieberg tot by Dennis se plaas aan die suidelike hange vd kamanasieberg so entjie oos van oudshoorn. en van daar wes tot by robinsonpas of deur die gourits kloof in die outeniquaberge tot in stilbaai.
User avatar
Flynut
Engine Still Cranking
Posts: 48
Joined: Sat May 13, 2006 7:49 pm
Closest Airfield: Polokwane
Location: polokwane
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: Benoni to Stilbaai

Unread post by Flynut » Thu Aug 08, 2019 8:33 pm

Hallo Ben

D
Baie dankie, waardeer jou inset. Ek doen my lisense binnekort by Caroline in Benoni dan vat ek die oad af Stilbaai toe. Is jy van hier of daar.
Andre

Return to “Gyro Chatter”