Pictures of/from my Jabi

Our informal clubhouse for Jabiru Enthusiasts.

Moderator: Moderators

User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9558
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 1 time
Been liked: 4 times

Re: Pictures of/from my Jabi

Unread post by Marius Schrenk » Thu Mar 07, 2019 6:39 pm

pietmeyer wrote:
Thu Mar 07, 2019 4:18 am
Ek dink om.my Jabi se verf oor te doen. Is dit die moeite werd?
Hi Piet. Ek glo jy het n J400....die goed was nog in parte van Aus ingevoer. Wat is jou Jabbi se gewig ??....Myne is van die laaste J430's wat ingevoer is...380Kg......latere Jabbies wat Len hie gebou het weeg 400Kg +.....daarom het hulle die goed 760Kg registreer teenoor ons 700 kg. daar is ou's wat beweer die "mainspar" is stewiger....ek weet nie of dit waar is nie,maar ek kan vir jou se my 700kg ALL up...vlieg meeste J430's weg. Dit is nie die enjin nie. Dis die bykomende "angle of attack" se drag om die ekstra 20kg + in die lug te hou se "drag". Ek is een van die gelukkiges om n redelike gemaklike verhouding met Len te he. (ons is dieselfde.....ons hou nie feel van mense nie :oops: ) Ek het hom een keer gevra waarom is die Jabbies nou so swaar.....sy antwoord was "dis ons kliente se skuld".....oor al die ekstra spesifikasies wat ons aanvra en die "paint jobs". So as jy dit oorweeg laat hulle die ding oordentlik afskuur.....en weeg hom na die tyd. :wink:
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
pietmeyer
1k poster
1k poster
Posts: 1002
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:37 am
Closest Airfield: FAWB
Location: Centurion Pretoria
Has liked: 0
Been liked: 3 times

Re: Pictures of/from my Jabi

Unread post by pietmeyer » Fri Mar 08, 2019 5:28 am

Dankoe. Het juis gedink oor gewig.
ZU-DUU Jabi J400 (FAWB)
CJW
ATC Delay
Posts: 124
Joined: Sun May 02, 2010 5:54 pm
Location: Potgietersrus
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: Pictures of/from my Jabi

Unread post by CJW » Mon Mar 11, 2019 11:34 am

pietmeyer wrote:
Thu Mar 07, 2019 9:49 am
Dankie vir die info Jaco. Sal bietjie daar by SPB by Wonderboom ook gaan hoor vsn kwotsie. Hulle spesialiser in composites. Sal graag wil oor vwrf en ook kleur gee sonder om daai stickers te gebruik
Laat weet asb as jy 'n kwotasie gekry het.
Jaco Wiese
ZU-FHR

Return to “Jabiru Club of South Africa”