Altimeter Befoeks

Our informal clubhouse for Jabiru Enthusiasts.

Moderator: Moderators

Boerkie
Reaching GFA
Posts: 264
Joined: Thu Mar 11, 2010 8:38 pm
Has liked: 0
Been liked: 0

Altimeter Befoeks

Unread post by Boerkie » Sat Aug 27, 2016 5:50 pm

My Jabiru 170 se altimeter is skielik omtrent 4000' uit. :( Geen naam. Net "Made in China" , Type B6 - 3E. :shock: :shock: Moet ek hom by die foto-venstertjie uitgooi en 'n ander een insit of kan hy (sy? of is dit 'n dit?) herkalibreer word.
Help asseblief 8-[ 8-[
RogerRoger
Frequent AvComer
Posts: 640
Joined: Wed Jan 16, 2008 1:12 pm
Location: cpt
Has liked: 2 times
Been liked: 0

Re: Altimeter Befoeks

Unread post by RogerRoger » Sat Aug 27, 2016 5:59 pm

Did is waarskynlik net n blokkasie erens. Die goet moet mos kan asemhaal om behoorlik te werk. My transponder wou laas week nie aansit nie en nou soek die "experts" amper R15000 om die ding te "service".
wear the fox hat.
User avatar
ZuluBen
Six Tousand
Six Tousand
Posts: 6593
Joined: Mon May 09, 2005 4:54 pm
Location: Gaborone, Botswana
Has liked: 3 times
Been liked: 3 times

Re: Altimeter Befoeks

Unread post by ZuluBen » Mon Aug 29, 2016 12:44 pm

Stem saam met RR

Prop eers die pyp agter aan uit en kyk of hy hom gedra?

Anners nuwe een ... :cry:
Boerkie
Reaching GFA
Posts: 264
Joined: Thu Mar 11, 2010 8:38 pm
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: Altimeter Befoeks

Unread post by Boerkie » Mon Aug 29, 2016 6:29 pm

Dankie julle :D Ek het so gemaak en hom uitgehaal. Dit lyk my hy is moertoe. George kan nie voorsien nie. Het glo 'n ses maande backorder. EK KAN SULKE GOED NIE VERSTAAN NIE. Geen altimeters in die Kaap nie :( Het nou een uit die noorde laat kom.
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9875
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 149 times
Been liked: 94 times

Re: Altimeter Befoeks

Unread post by Marius Schrenk » Mon Aug 29, 2016 9:00 pm

Boerkie wrote:Dankie julle :D Ek het so gemaak en hom uitgehaal. Dit lyk my hy is moertoe. George kan nie voorsien nie. Het glo 'n ses maande backorder. EK KAN SULKE GOED NIE VERSTAAN NIE. Geen altimeters in die Kaap nie :( Het nou een uit die noorde laat kom.
Ons magie die sie hetie ma ons is nou oek da
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
Pepler
Lining Up
Posts: 100
Joined: Thu Jul 18, 2013 9:12 pm
Closest Airfield: FAFK
Location: W Cape
Has liked: 0
Been liked: 3 times

Re: Altimeter Befoeks

Unread post by Pepler » Tue Aug 30, 2016 8:44 am

Boerkie ek het nog 'n wrist mount alti van my skydive dae wat jy welkom is om te leen solank.
Die ding is reeds gewoond aan hoë rate of decent wat sal goed werk daar tussen die berge in :lol:
Stuur my 'n PM dan kan ons reel as dit sal help solank.
ZU-FBI
User avatar
ZuluBen
Six Tousand
Six Tousand
Posts: 6593
Joined: Mon May 09, 2005 4:54 pm
Location: Gaborone, Botswana
Has liked: 3 times
Been liked: 3 times

Re: Altimeter Befoeks

Unread post by ZuluBen » Tue Aug 30, 2016 12:29 pm

Spandeer paar bokvelle ekstra en koop gesertifiseerde een.

Die moeite werd.

Kyk op RAP (Republic Aircraft Parts) webwerf, Abri op Wonderboom doen baie posbestellings :wink:

Return to “Jabiru Club of South Africa”