2017 Jabi Tour

Our informal clubhouse for Jabiru Enthusiasts.

Moderator: Moderators

User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 354
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Tue Jun 20, 2017 7:37 pm

Christie wrote:........Anton, as jy my dalk op die WApp groep kan laai sal ek vir julle bietjie fotos stuur van die robbe, en dalk julle kom wing op die weksus been (084 five faw 7 45 too 7). Sal uitkyk daarvoor as jy dit so goedvind [-o<

Groetnis uit Wellington
Christie, ek het jou opgesit. Jammer, ek was oorsee en my admin het bietjie agter geraak en nou eers jou versoek gesien. Sal bly wees as jy ons bietjie tips kan gee bv oor van die wrakke waaroor ons dalk ook kan vlieg. Jy is natuurlik baie welkom om die been saam te vlieg. Ons dink ons is redelik gesort met avgas behalwe vir 1 baby Jabbie (Dawid Redelinghuys) wat dalk kan doen met so 'n 20 liter aanvulling. Maar ons het in elk geval beplan om dit in 'n fuel bladder vanaf Dundi vir hom saam te bring, so dis nie 'n krisis nie. Sal graag die fotos van die robbe wil sien.
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
BigglesSA
Fower Tousand
Fower Tousand
Posts: 4359
Joined: Sat May 03, 2008 4:09 pm
Has liked: 19 times
Been liked: 6 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by BigglesSA » Tue Jun 20, 2017 9:31 pm

Anton los net die keer Mr Min by die huis nê! :lol:
Groetnis
Francois Gouws
“I fly because it releases my mind from the tyranny of petty things. ” Antoine de Saint-Exupéry“
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 354
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Wed Jun 21, 2017 6:17 am

BigglesSA wrote:Anton los net die keer Mr Min by die huis nê! :lol:
Ja Francois, julle sal my ook nie toelaat om dit te vergeet nie sal julle :oops:
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9877
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 160 times
Been liked: 95 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Marius Schrenk » Wed Jun 21, 2017 6:38 am

Ou Biggels wil maar net graag saamgaan. [-o< :( Ek het nog min manne geken wat nie na sy Jabbi verlang het na hy hom verkoop het nie.(of as iemand hom vir n test drive inni hangar gevat het nie. :roll:
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
BigglesSA
Fower Tousand
Fower Tousand
Posts: 4359
Joined: Sat May 03, 2008 4:09 pm
Has liked: 19 times
Been liked: 6 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by BigglesSA » Wed Jun 21, 2017 6:53 am

Marius Schrenk wrote:Ou Biggels wil maar net graag saamgaan. [-o< :( Ek het nog min manne geken wat nie na sy Jabbi verlang het na hy hom verkoop het nie.(of as iemand hom vir n test drive inni hangar gevat het nie. :roll:
Jy weet nie hoe baie nie!!!!
Groetnis
Francois Gouws
“I fly because it releases my mind from the tyranny of petty things. ” Antoine de Saint-Exupéry“
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9877
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 160 times
Been liked: 95 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Marius Schrenk » Thu Jun 22, 2017 9:49 am

Ons oornag op Kuruman Vrydagaand. Mooi runway. Avgas met call out fee. As jy saam ons ingooi, spilt ons dit. Sal post hoe laat ons mik om daar te wees.
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
Boerkie
Reaching GFA
Posts: 264
Joined: Thu Mar 11, 2010 8:38 pm
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Boerkie » Thu Jun 22, 2017 3:22 pm

Dit is winter in die Boland :smt114 :smt120
User avatar
BigglesSA
Fower Tousand
Fower Tousand
Posts: 4359
Joined: Sat May 03, 2008 4:09 pm
Has liked: 19 times
Been liked: 6 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by BigglesSA » Thu Jun 22, 2017 3:47 pm

Vanoggend met Oom Boertjie gepraat. Lyk my, my plan om 'n klein Jabi plakker op die 10 te plak gaan nie werk om ini Jabi familia te bly nie. Hy het hartlik afskeid geneem met " ons gaan jou mis" Ai!!!!!

Sal maar my ou SP moet gaan opsoek en terug koop. Hy het darm nog die ou solid lifter enjin gehad so miskien sal my fingers minder jeuk vir "R&D" :lol: :lol: :lol: :lol:
Groetnis
Francois Gouws
“I fly because it releases my mind from the tyranny of petty things. ” Antoine de Saint-Exupéry“
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 354
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Sun Jun 25, 2017 5:28 am

*****URGENT NOTICE****

Due to ZU ESS not being repaired in time I have decided to team up with Bart van den Berg. This have resulted in one place being available on the 2017 Jabi Tour. If you have not made any flying plans for the winter school holiday, here is a nice opportunity!! To see what the tour entails, go to page 7 of this thread.

Lenza de Jager has indicated she might join us if she can get a few repairs to her Maule 7 done in time. But first come first served.

PM me urgently if you want to join, or give me a call at oh ate tree sick tree won fife ate ate fife! :D
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 354
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Tue Jun 27, 2017 7:55 am

Met Lenza de Jager wat haar deelname in 'n Maule M7 STOL bevestig het vir hierdie jaar se COAST-2-COAST is die finale Toerlys as volg:

1. ZU ETJ JAB430 Bart vd Berg & Anton Valks tot by George en dan Anton & Sarie Valks tot by Richardsbaai
2. ZU RIX Jab 430 Marius en Else Schrenk tot by Richardsbaai
3. ZU FRW Jab430 Rian & Estelle Henning tot by Richardsbaai
4. ZU-CZJ Jab SP Dawid en Enna Redelinghuys tot by Richardsbaai
5. ZS-NDK Maule M7 Lenza de Jager tot by Margate
6. A2-UFO Jab 430 Ben & Linda van Zyl tot by Richardsbaai
7. ZU MEL Jab430 Arthur Elrene en Allan (15) de Kock tot by Tulbach
8. ZU-IAD Jab 170 Boerkie en Annette du Plessis tot by Richardsbaai
9. ZU EPU Jab 430 Barney en Joey Adamstein tot by Richardsbaai
10. ZU-VHB Jab 400 Willie, Lina en Wilmien (5) van der Walt tot by Oos London
11. ZU-KKL Jab 230 Clive en Tracey Louw tot by Oos London

=D> =D> =D>
Last edited by antonvalks on Wed Jun 28, 2017 7:48 am, edited 1 time in total.
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1393
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Willie » Tue Jun 27, 2017 8:36 am

Hi Anton
Wysig asb. nr 10. Ons vlieg nie seep nie. Dit sou seker lekker glad gewees het maar ons nommer is ZU-VHB. Ons vlieg net tot by Ooslonden saam. Kannie meer wag nie. :D
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 354
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Wed Jun 28, 2017 7:49 am

Willie wrote:Hi Anton
Wysig asb. nr 10. Ons vlieg nie seep nie. Dit sou seker lekker glad gewees het maar ons nommer is ZU-VHB. Ons vlieg net tot by Ooslonden saam. Kannie meer wag nie. :D
So gedoen!! :oops:
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9877
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 160 times
Been liked: 95 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Marius Schrenk » Wed Jun 28, 2017 5:17 pm

antonvalks wrote:
Willie wrote:Hi Anton
Wysig asb. nr 10. Ons vlieg nie seep nie. Dit sou seker lekker glad gewees het maar ons nommer is ZU-VHB. Ons vlieg net tot by Ooslonden saam. Kannie meer wag nie. :D
So gedoen!! :oops:
Moenie worry nie hy het so baie vliegtuie iewers tussen in moet n hilux wees.....die een lyk na a VOR. :wink:
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9877
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 160 times
Been liked: 95 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Marius Schrenk » Wed Jun 28, 2017 5:19 pm

Marius Schrenk wrote:
antonvalks wrote:
Willie wrote:Hi Anton
Wysig asb. nr 10. Ons vlieg nie seep nie. Dit sou seker lekker glad gewees het maar ons nommer is ZU-VHB. Ons vlieg net tot by Ooslonden saam. Kannie meer wag nie. :D
So gedoen!! :oops:
Moenie worry nie hy het so baie vliegtuie iewers tussen in moet n hilux wees.....die een lyk na a VOR. :wink:
Wat my bekommer is al die nuwe ongeinisieerde manne en vroue.....oom Abel issi meer hier om hulle Boegoe te voer nie.....ons sal oom Boerkie moet aanstel....anners voel hulle later "agtergeblewe" :roll:
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
ZuluBen
Six Tousand
Six Tousand
Posts: 6593
Joined: Mon May 09, 2005 4:54 pm
Location: Gaborone, Botswana
Has liked: 3 times
Been liked: 3 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by ZuluBen » Thu Jun 29, 2017 10:56 am

Moenie bekommerd wees nie, ons vlieg mos nou in die "SES" posisie en sal die nodige medikasie saambring om die inisieerings seremonie te onderneem.

Sal ons nou onse ou vrind dan ooit kan vergeet.....

Return to “Jabiru Club of South Africa”