2017 Jabi Tour

Our informal clubhouse for Jabiru Enthusiasts.

Moderator: Moderators

Boerkie
Reaching GFA
Posts: 264
Joined: Thu Mar 11, 2010 8:38 pm
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Boerkie » Mon Feb 20, 2017 6:21 am

Please read all the posts: No Fuel at Springbok. Fill up at Dundi. Fly to Kleinsee and from there to Vredendal for Fuel. Then next fill-up at Tulbagh [-X [-X
User avatar
dak
Power on stall
Posts: 346
Joined: Wed Aug 19, 2009 8:56 pm
Closest Airfield: Panorama
Location: Alberton
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by dak » Mon Feb 20, 2017 8:53 am

Hallo Boertjie
I saw the post about Sprinkbok but I also saw this post ....

"Just to make it clear: There is no Mogas available at Vredendal :( :( The first after Dundi will be at my place at Tulbagh. :) :) Minimum price for Avgas at Vredendal would be R22.00 per one liter. :shock: :shock: Good Luck :lol:"

Now me is confused :?:
What is the situation with AVGAS at Vredendal ?
Tnx
Arthur
ZU-MEL
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 356
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Mon Feb 20, 2017 9:01 am

dak wrote:Hallo Boertjie
I saw the post about Sprinkbok but I also saw this post ....

"Just to make it clear: There is no Mogas available at Vredendal :( :( The first after Dundi will be at my place at Tulbagh. :) :) Minimum price for Avgas at Vredendal would be R22.00 per one liter. :shock: :shock: Good Luck :lol:"

Now me is confused :?:
What is the situation with AVGAS at Vredendal ?
Tnx
Arthur
Boertjie checked it out for us. Plenty Avgas at Vredendal Club (there are two airfields at Vredendal) at R22 per litre. There is no mogas at the airfield unless you can arrange with someone to bring you some to the airfield. After Dundi (which have both mogas and avgas), the next fill up for mogas is Tulbach.
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
dak
Power on stall
Posts: 346
Joined: Wed Aug 19, 2009 8:56 pm
Closest Airfield: Panorama
Location: Alberton
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by dak » Mon Feb 20, 2017 9:19 am

Hi There
OK ... AVGAS at Vredendal 8)
Which airfield has the AVGAS ? (New or old ?)

I see there is all sorts of restricted airspace arround Saldana Bay ?
Can we fly past there ?
Tnx
Arthur
ZU-MEL
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9891
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 165 times
Been liked: 96 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Marius Schrenk » Mon Feb 20, 2017 11:01 am

dak wrote:Hi There
OK ... AVGAS at Vredendal 8)
Which airfield has the AVGAS ? (New or old ?)

I see there is all sorts of restricted airspace arround Saldana Bay ?
Can we fly past there ?
Tnx
Arthur
That's where Goffels is waiting.....on his canoe :shock: 8-[
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 356
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Mon Feb 20, 2017 1:50 pm

Marius Schrenk wrote:
dak wrote:Hi There
OK ... AVGAS at Vredendal 8)
Which airfield has the AVGAS ? (New or old ?)

I see there is all sorts of restricted airspace arround Saldana Bay ?
Can we fly past there ?
Tnx
Arthur
That's where Goffels is waiting.....on his canoe :shock: 8-[
:lol: :lol: Marius, Goffel het jou nommer!!

Die Avgas is by Vredendal Club, not Vredendal (FAVR)

Restricted airspace etc. is our safety officer, Ben's, responsibility. =D>
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 356
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Mon Feb 20, 2017 8:31 pm

Die volledige toerprogram lyk tans so:

Dag 1. Saterdag 1 Julie. Elkeen doen sy eie beplanning om net na middagete by Dundi Lodge http://dundilodge.co.za aan te kom. As jy voor 12 by Upington is kan jy daar volmaak. Avgas daar is van die goedkoopste in die land. Na 12H00 is daar 'n uitroepfooi van R600 per uur. Marius doen die besprekings by Dundi. Dundi het beide Avgas en mogas. Ons moet 'n vrystellingsvorm teken om daar te land. Marius sal sorg dat julle dit kry om in te vul. Almal wat betyds is kan die 15H00 toer na die Augrabiese valle die middag bywoon. Koste van R100 per persoon is ingesluit vir die wat vooraf aangedui het dat hulle wil gaan. Ons kuier die aand en leer mekaar ken. Aandete vir jou eie rekening. Ontbyt is ingesluit.

Dag 2. Sondag. Na ontbyt en 'n "safety briefing" deur Ben styg ons op en vlieg weswaarts al langs die Oranjerivier tot by Klein Pella waar ons wegswaai na Kleinzee en land op De Beers se aanloopbaan wat geskik is om 'n Lear-Jet te ontvang. Hierdie is 'n 3 uur vlug. Ons word deur die Houthoop Gasteplaas http://www.houthoop.info/contact.html se mense ontvang en slaap die Sondagaand daar. Houthoop is 'n entjie van die aanloopbaan, maar hulle gaan ons met alles wat die Jabbis kan dra, van en na die aanloopbaan vervoer. Ons probeer tans reel om na 'n skeepswrak daar naby te gaan kyk of bietjie 'sand boarding' op een van die duine te doen. Koste is addisioneel. Aandete en buffet-ete met ontbyt is ingesluit.

Dag 3. Maandag: Dit is winter en die Weskus kan lol met mis of onweer. Nou vlieg ons al met die kus oor Hondeklipbaai. By Doringbaai swaai ons oos en land by Vredendal Klub vir brandstof (slegs Avgas is beskikbaar teen R22 per liter). Dis 'n verdere 1 uur 45 min. se vlug vanaf Kleinzee. Na ons bene gerek het vlieg ons weer kuslangs verby Lambertsbaai met sy Muisbosskerm, oor Saldanhabaai tot by Yzerfontein waar ons binneland toe draai en by Boerkie se aanloopbaan op Die Eike (Tulbagh) land. Hierdie is 'n 2 uur vlug. Vir die manne wat nog nie hier geland het nie, effens intimmiderend as jy op die bult afvlieg op final approach en die lengte van slegs 650 meter beteken jy moet nie te diep of sonder brieke probeer land nie. 8-[ 8-[ .Vervoer, slaapplek en kos is daar genoeg. Die groep slaap by "Raptor Rise", 'n gasteplaas 'n entjie hiervandaan. http://www.raptorrise.co.za en 4 gesinne by Boerkie in die huis. Hier slaap ons twee nagte. Ontbyt by Boerkie vir sy gaste. Raptor Rise inwoners het ontbyt by 'n restaurant daar naby. Aandete by die hotel vir eie rekening.

Dag 4. Dinsdag: Dit is nou hier waar die weer dinge bietjie kan omkrap. Ons wil graag om Kaappunt vlieg maar dit is winter in die Kaap. Die mooi dae is mooi maar die lelike dae lelik. :lol: Normaalweg, as die Kaap toe onder die wolke of mis is, mag dit dalk nog by Boerkie, wat 'n bietjie meer binneland is, vliegbaar wees. Dus die plan:
(a) Die weer is pragtig: =D> Vlieg van Die Eike direk Yzerfontein. Dan Kaap toe. Al om die skiereiland, by Robbeneiland verby, Houtbaai,Kaappunt, Simonstad, Muizenberg, Strand, Hangklip, Kleinmond en daarvandaan na Worcester waar ons brandstof opvul. Terug na Die Eike. Ons het nou genoeg brandstof om George of verder te haal. (Totale vlug van ongeveer 3 uur)
(b) Stellenbosch en die Kaap is toe. :cry: :cry: By Boerkie is die kanse groter dis oop. Miskien is dit ooswaarts oop, dan gaan wys Boerkie ons die Tankwa padstal in die Tankwa-Karoo. Verlede jaar aan brand gesteek en afgebrand maar in die middel van nêrens weer deur bikers, African-Burn- vriende en algemene publiek in 'n ommesientjie herbou =D> 'n Landingstrook teen die gruispad wat deur 'n Karoo-sloot loop! Vul brandstof aan by Worcester. Terug na Die Eike.
(c) Weer totaal onvliegbaar: Ys (skoon of verdun met 'n ligte Suid Afrikaanse wyn soos Richelieu) =P~ =P~ Aandete by hotel vir eie rekening.

Dag 5. Woensdag: Vandag groet ons die Boland en vlieg na Hermanus en dan kuslangs verby Kaap Agulhas (die mees suidelike punt in Afrika) tot by Stilbaai waar ons Noord wegswaai na die Rooiberg Lodge http://rooiberglodge.co.za/wp/ wat sy eie aanloopbaan het. Dis 'n pragtige 4-ster Lodge in die Klein Karoo. Dis drie ure se vlieg. Hier sien ons hoe word Olywe verwerk en geniet aandete (eie rekening) saam met 'n komplimentere bottel wyn. Ontbyt by die Lodge is ingesluit.

Dag 6. Donderdag: Vanmore vlieg ons George toe (half uur se vlug) waar Len en Les van die Jabiru fabriek ons ontvang. Ons sien die nuwe Twin Jabiru en kry dalk geleentheid om te sien hoe hy vlieg. Brandstof word volgemaak by die lughawe. Ons ry met gehuurde motors na ons verblyf, die Far Hills Hotel http://farhillshotel.co.za Ons kuier saam terwyl diegene wat wil proviand aanvul dit by die Garden Route mall kan gaan doen. Ons kom half twaalf by die spoorwegmuseum byeen vir 'n rit op die 'power van' teen Outeniqwa pas uit. Sien
OPV 2017 INLIGTING.doc
[/color] Victoria baai is 'n klipgooi van ons af. Aandete by die Cattle Baron in George geborg deur Sias Truter van DIBSA. Ontbyt is ingesluit.

Dag 7. Vrydag: Vandag vlieg ons verder met die Kaapse suidkus verby Plettenbergbaai, Port Elizabeth en die Wilde kus tot by Oos London waar ons by Wings Park land en brandstof aanvul na 3 uur 45 min se vlieg. Steve Onions en vriende maak reg vir ons vir 'n heerlike saamkuier en vleisbraai by die vliegveld. Dit beloof 'n groot fees te wees. :-({|= \:D/ Die manne sê hulle wag vir ons. Ons vertrek met vervoer wat hulle vir ons reël na ons slaapplek, The White House Bed and Breakfast. https://www.google.co.za/maps/uv?pb=!1s ... erState=ga Ontbyt is ingesluit.

Dag 8. Saterdag: Vandag het ons 'n 2-uur vlug na Margate om bene te rek en brandstof aan te vul indien nodig. Dan vlieg ons verder verby Durban tot by Richardsbaai. Ons gaan direk met gehuurde motors na ons slaapplek Premier Hotel Splendid Inn Bayshore. https://www.premierhotels.co.za/hotels/ ... bay/rooms/ Res van die dag is ons op ons eie. Aandete vir eie rekening by 'n restaurant van jou keuse. Daar is nie ontbyt by hierdie slaapplek. Ons geniet ontbyt by die hotel of een van die restaurante daar naby. Koste vir eie rekening.

Dag 9. Sondag: Ons vertrek na ontbyt na die die hawe waar ons gereel het vir 'n 1 uur rit op 'n 36 vt boot. Ons doen dit in twee groepe van 8 elk. Res van die dag is ons vry. Vanaand is ons afsluitingsgeselligheid by Abrie waar ons heerlik saambraai en 'n korl lafenis geniet terwyl ons terugdink aan al ons wedervaringe die afgelope 9 dae. Ontbyt soos gister vir eie rekening.

Dag 10. Maandag: Na ontbyt vertrek ons lughawe toe vir ons terugvlug. Elkeen doen sy eie vlugbeplanning. Onthou om fotos te pos.

Deposit Required
Now the most important part and I will do this in English so there is no misunderstanding.
Deposits are required ASAP to finalise our bookings for accommodation (50%) and also pay the full price for a microbus to transport us from the airport to our accommodation and for any excursions. Vehicles at the airports are expensive (around R1500 per day) and we will have to do a minimum of two trips to get everyone transported. Please restrict baggage as far as possible.

A rough calculation of the deposit required is R6500 per couple. Arthur's deposit is R3000 and Fernando's R2000. Please pay into the Jabiru Club Fund, FNB Thabazimbi (260346), Savings acc. No. 62530976507. Please use your aircraft Reg. No. for the deposit and email proof of payment to mariusschrenk@gmail.com for attention Else.

The balance for accommodation and transport cost will be calculated correctly shortly before the tour and you will be requested to pay that before the start. I am confident that the total tour price (excluding flying costs) will not exceed R12000 per couple. Add dinners and other spending money for 10 days. Total flight time from Dundi Lodge to Richards Bay at a relaxing 80 kts is 20 hr. and we will cover roughly 1600 miles. At 20 litres per hour (at this speed) we will use 400 litres of Avgas at an average cost of R8000. Add the flights from your home base to Dundi and back from Richards Bay to get you total estimates.

Please note: Unless otherwise indicated all fuel, dinners, drinks and optional excursions have to be paid by yourselves during the tour and is not included in the deposit calculations.The tour price will only include transport, landing fees, accommodation and breakfast.

We now have 11 aircraft for the first couple of days and 9 for the rest of the tour. I think we will stick with these numbers and finalise accommodation and transport accordingly. Hope to see you all in Dundi on 1 July. And get those deposits in please!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by antonvalks on Thu Jun 22, 2017 11:53 am, edited 5 times in total.
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9891
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 165 times
Been liked: 96 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Marius Schrenk » Tue Feb 21, 2017 8:14 am

Dankie Anton. =D> =D>
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
Boerkie
Reaching GFA
Posts: 264
Joined: Thu Mar 11, 2010 8:38 pm
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Boerkie » Tue Feb 21, 2017 8:52 am

Klaar gabetal :wink: :wink:
User avatar
ZU BMN
Priming
Posts: 36
Joined: Wed Oct 27, 2010 5:19 pm
Closest Airfield: Mawala Northam
Location: (NORTHAM)
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by ZU BMN » Tue Feb 21, 2017 10:22 am

Reeds betaal.
Dankie aan almal vir reëlings sovêr.
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 356
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Tue Feb 21, 2017 11:24 am

Tour list
1. ZU ESS JAB430 Anton & Sarie Valks (Dep. paid) =D> =D>
2. ZU RIX Jab 430 Marius en Else Schrenk (Dep. paid) =D> =D>
3. ZU FRW Jab430 Rian en ??? (Dep. paid) =D> =D>
4. ZU-CZJ Jab SP Dawid en Enna Redelinghuys (Dep. paid) =D> =D>
5. ZU EDE Jab430 Fernando Gonçalves + One (Dundi Lodge to Kleinsee only, for the time being) (Dep. paid) =D> =D>
6. A2-UFO Jab 430 Ben & Linda van Zyl (Dep. paid.) =D> =D>
7. ZU MEL Jab430 Arthur de Kock plus wife and son (15) (Dundi Lodge to Boerkie 1 night only) (Dep. paid) =D> =D>
8. ZU-IAD Jab 170 Boerkie en Annette du Plessis (Dep. paid) =D> =D>
9. ZU EPU Jab 430 Barney en Joey Adamstein (Dep. paid) =D> =D>
10. ZU-LUX RV10 Rudi & Anel Greyling + daughter (11). (Dep. paid) =D> =D>
11. ZU-KKl Jab 230 Clive en Tracey ( en kinders-Yorkies) Louw (Dep. paid) =D> =D>

All deposits paid! Thanks guys that was super fast!
Last edited by antonvalks on Thu Mar 23, 2017 12:04 pm, edited 7 times in total.
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
RudiGreyling
Too Tousand
Too Tousand
Posts: 2689
Joined: Thu Apr 28, 2005 7:41 am
Closest Airfield: The Coves
Location: The Coves, Hartbeespoort Dam
Has liked: 17 times
Been liked: 21 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by RudiGreyling » Tue Feb 21, 2017 6:22 pm

Baie BAIE dankie =D> . Deposito Betaal. Groete :wink:
Amateur Kit Builder
WW1 Fokker E-III: viewtopic.php?f=324&t=190292
RV-7: viewtopic.php?f=64&t=3239
RV-10: viewtopic.php?f=64&t=48930
User avatar
ZuluBen
Six Tousand
Six Tousand
Posts: 6593
Joined: Mon May 09, 2005 4:54 pm
Location: Gaborone, Botswana
Has liked: 6 times
Been liked: 3 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by ZuluBen » Wed Feb 22, 2017 3:21 pm

Restricted airspace etc. is our safety officer, Ben's, responsibility. =D>
Easy. Transponders to OFF, low level, fuel flows at 35l = 110kts IAS ... 8-[ 8-[ :evil: :roll: :lol: :lol:

Just kidding, the UFO will scare them into allowing us through there 8) 8)
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 356
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Wed Feb 22, 2017 8:04 pm

ZU ESS Deposit paid

Come on guys, please, we want to finalise the accommodation and need to pay deposits at some of the lodges.

I want to start a WhatsApp group to make life easy on the communications side but need all your cellphone numbers. I have numbers for Else Schrenk, Ben, Rian, Arthur, Barney, Fernando & Dawid. Boerkie's number I have but seems he is not on WhatsApp. :shock: Rudi & Clive can you send me a WhatsApp message to Oh Ate tree sick tree won 5885.
Last edited by antonvalks on Thu Feb 23, 2017 6:43 am, edited 2 times in total.
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
JoeyA
Rolling
Posts: 156
Joined: Mon Dec 19, 2011 7:55 am
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by JoeyA » Wed Feb 22, 2017 9:14 pm

Anton Email send
Barney & Joey Paid
ZU-EPU

Return to “Jabiru Club of South Africa”