Piet de Necker props

Australian designed and manufactured Jabiru Aircraft/

Moderator: Moderators

User avatar
ZuluBen
Six Tousand
Six Tousand
Posts: 6593
Joined: Mon May 09, 2005 4:54 pm
Location: Gaborone, Botswana
Has liked: 3 times
Been liked: 3 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by ZuluBen » Thu Jun 23, 2011 2:24 pm

Speak to his "boss", Tannie Bets, 011 7935235. :wink:
User avatar
crazeeflya
Power on stall
Posts: 342
Joined: Tue Jun 03, 2008 10:21 am
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: Piet de Necker props

Unread post by crazeeflya » Sat Jun 25, 2011 7:43 pm

ZuluBen wrote:Speak to his "boss", Tannie Bets, 011 7935235. :wink:
Thanks Ben - Bets called me Fri am....
Jab 430
Jab 120
RV7
User avatar
ZuluBen
Six Tousand
Six Tousand
Posts: 6593
Joined: Mon May 09, 2005 4:54 pm
Location: Gaborone, Botswana
Has liked: 3 times
Been liked: 3 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by ZuluBen » Sat Jun 25, 2011 10:03 pm

Welcome Craig.

I asked Piet the other day about caring for his props, and he gave me an interesting answer.

He said: "Clean the bugs off with methylated spirits, and polish off with good old fashioned Rally Wax"
Piet propeller
Tripped over wheel chock
Posts: 26
Joined: Sun May 04, 2008 9:13 pm
Has liked: 8 times
Been liked: 19 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by Piet propeller » Tue Jun 28, 2011 10:46 pm

Skuus Kerels my kop is so vol houtstof hulle noem my "houtkop" hier rond. Ek neuk gereeld die e-mails op en dan slaan Bets my met die naaste gebreekte propeller . Ek is nou bietjie onseker wie Crazeeflya' is so seblief bel weer en skud tog die gedagtes weer reg ek sal regtig sleg voel as jy die donner in word vir ons. Die oom wie se prop deur die Hyena gevreet is so n rukkie terug is maar half skaam om die storie te vertel maar sal ek hom eersdaags hier sien en die ding uit hom ut probeer druk (aangesien dit nou die 2e keer is wat die Hyenas sy prop opvreet).

Steel so n bietjie van vroulief se Sunlight Liquid en hou dit in n Energade botteltjie byderhand toegedraair in a sagte lappie of twee. Die meths en sunlight liquid sal al die biejie breins en derms van die vliegies wat nou al lekker biltong geword het - en dis n haastige biltong droog maaker daai propeller hoor - daar op jou propeller lekker afhaal en so ook die laaste stukkie sleur weghou. Dit is belangrik om te kan visualiser dat elke knoppie en kierie wat op die propeller vasklou n 30grade "wake" agter los. Onder toetsomstandighede in n windtonnel met n spektograaf wat uiterste hoespoed fotos neem lyk die "wake" dan soos honderde klompies 'V' wat op hulle sye le - nes motorbote wat saam die rivier opry sal die "V" agter groot stoornisse veroorsaak met die lug vloei.

Pas tog op as jy daai propeller draai laat die Duiwel nou nie die engine lewendig gemaak het nie hoor. Ek ken n ou wat n paar tanne kwyt is toe die engine gehoes het en hom n knockout gegee het -een wat Mike Tyson sy hele lewe lank voor gewens het - reg op die kennebak en was dit lights out vir n hele paar minute. Siestog en is die man se gevreet lelik geskend soveel so dat hy die kinners in die straat bang maak. Ooo hoe lekker skiet ek nou die spek hier.....

Maar en hier moet ek n groot maar uitroep - ek het n foto hier van n arme siel wat in n Cessna se prop in gehardloop het. Die storie staan so: - Die twee mechanics was besig om die 172 te diens. Een van hulle sit in die kajuit wat vroetel met die instrument paneel en die ander wat voor by die engine peuter. Die man aan die engine kant kom toe agter dat in die hangar le n spanner wat hy kort en beduie toe vir die ander dat hy die spanner gaan soek. Hy is toe die hanger in maar met groot skok hoor hy dat die Cessna se engine word gestart en lekker opgerev. Net daar besef hy met n helse skrik dat daar nog heelwat spanners bo-op die engine le. Hy vlieg daar om en hardloop voluit om die hangar se deur en toe volgende volstoom kop eerste in die propeller in. Nou ja, die propeller het hom n hou oor die kop gegee wat natuurlik n doodskoot was, en het toe die res van sy bolyf en rug ook ingetrek en beetgekry. Stukkies polonie is baie netjies van sy boude en rug afgekerf. Dis n nare foto. Dis n erge foto. Ek wys soms die foto vir sommige van die manne wat hier by my kom propellers haal. Net sommige. Nou hier op Avcom glo ek nie sal die prentjie goed lyk nie. Dis glad nie, hoegenaamd, enigsins geskik vir kinders nie. Ek vind dit egter geskik vir elke lewende loods van leerling tot 100,000 ure ervaring manne - ek gee nie om hoe ervare jy is nie - as daai stuk draaiende spaan jou gryp en jou so n bietjie roer, gaan jy short kom - meer as waneer Carcarodon Carcarius jou beet gekry het. Ai kerels, wees versigtig - ek was self ooggetuie hoe n goeie vriend se vroutjie haar regterhand se wysvinger kompleet, die helfte van die middelvinger en die punt van die ringvinger verander is van vleis en been na net n ligte rooi mis wat wasig in die lug rondgedrywe het na sy baie baie baie liggies deur n propeller oor die kneukels getik is. Dit was ek wat die slagare in haar bo arm toegedruk het wyl ons hospitaal toe gejaag het. Hou jou kinders, jou honne, hoenders en plaas volk, en wie ook al, baie ver weg van daardie windmeul. En moenie van jouself vergeet nie. Dis n oomblik se vergeet en dan is dit tickets.

Ek het heelwat ware stories aangaande propellers en mense - nie almal grusaam nie - en sal so nou en dan hier n dingetjie los om oor te herkou. As julle manne nie te veel beswaar sal maak nie.
Beste groete en vlieg tog veilig kerels.. groot seblief!!
Piet de Necker
WIM99
Rolling
Posts: 170
Joined: Thu Sep 02, 2010 9:56 pm
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: Piet de Necker props

Unread post by WIM99 » Wed Jun 29, 2011 11:24 am

Pragtige storie.
Keep these stories coming
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9877
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 160 times
Been liked: 95 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by Marius Schrenk » Wed Jun 29, 2011 1:06 pm

Dankie oom Piet ,dis lekker om weer van jou te hoor.Watse gom gebruik jy virri props,lyk my dis van dierlike afkoms dat die hyena so lekker daar aan kou (soos n suigstokkie)Laas jaar voor ons Botswana toe is het iemand met verstand vir ons n handlydinkie gegee hoe om daar aan die gang te bly.Dit waarsku duidelik dat dit raadsaam is om ook die bande met doring takke toe te pak inni aand.Maak ek toe ook slaafs so by "Fracking gas"Kom daar n lokale ou aan wat vra wat maak ek nou.Vra ek so effe uit orie hyena,s daar rond.Nee se hy hiers nie sulke goed hie nie.Volgende oggend loop sy spoor mooi inni mirrel van die runway af. :shock:
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
ZuluBen
Six Tousand
Six Tousand
Posts: 6593
Joined: Mon May 09, 2005 4:54 pm
Location: Gaborone, Botswana
Has liked: 3 times
Been liked: 3 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by ZuluBen » Wed Jun 29, 2011 6:25 pm

Dankie vir die lekker pos Piet! =D>

Crazee se regte naam is Craig Cox van Dundee. Lui 'n klokkie?

Marius, hyenas kry jy orals. In SA lyk my is hulle of in die parlement of in Eksdom se top bestuur .. :roll:
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9877
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 160 times
Been liked: 95 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by Marius Schrenk » Wed Jun 29, 2011 6:31 pm

Sal maar so biki doring takke saam neem as ek weer parlement toe gaan :wink: (maar Else gaan my d@nner as ek nou so lekker oppi troon sit en sy trap inni dorings) :wink: :lol:
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
ZuluBen
Six Tousand
Six Tousand
Posts: 6593
Joined: Mon May 09, 2005 4:54 pm
Location: Gaborone, Botswana
Has liked: 3 times
Been liked: 3 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by ZuluBen » Wed Jun 29, 2011 6:53 pm

Nee man, nie die Longdrop parlement nie, die een waarvoor jy laas gestem het ... :twisted: (kop laag, harloop weg..)
GerritvR
Heli Pilot agrees to buy Super.
Posts: 574
Joined: Tue Sep 02, 2008 12:13 pm
Closest Airfield: Rustenburg
Location: Rustenburg
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: Piet de Necker props

Unread post by GerritvR » Thu Jun 30, 2011 2:14 pm

Ja ek kry juis vandag 'n e pos van 'n ou wat te vertelle het watse groot veraaiers ou FW en sy pel Roelfie is. Dit terwyl ek weet hy was 'n '93 ja stemmer. Nou wil hy oppak en in Aus loop skaapst..k! Het ek hom nou vertel van slaap in jou bed wat jy opgemaak het :evil: :evil: Glo darem nie ek is "off topic" nie, ons praat mos oor hiennas en so aan en jy het, soort van, 'n prop nodig as jy vinnig wil wegkom Aus toe :twisted:
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9877
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 160 times
Been liked: 95 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by Marius Schrenk » Thu Jun 30, 2011 2:54 pm

Nee nee ek dink jy,s nog op topic,dis nou vlieg in djou moer met oom Piet se stink prop na Jabiru land.(hoop hy kan Chinees praat as hy daar wil bly) :shock:
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
BigglesSA
Fower Tousand
Fower Tousand
Posts: 4359
Joined: Sat May 03, 2008 4:09 pm
Has liked: 19 times
Been liked: 6 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by BigglesSA » Thu Aug 30, 2012 5:48 am

Flew WIL with Aldo to Pienaarspoort on Theusday. We fitted a new Pprop. Was the first time he flew it. Two up and full tanks this is what he said!

"look still 500 ft/m climb" and I will add it was not to cool either.

Straight and level at just under 3000rpm @ 105 kts. Oil also now coolerr!

Smooth as a ...... !
Last edited by BigglesSA on Thu Aug 30, 2012 5:51 am, edited 1 time in total.
Groetnis
Francois Gouws
“I fly because it releases my mind from the tyranny of petty things. ” Antoine de Saint-Exupéry“
User avatar
abezzi
1k poster
1k poster
Posts: 1462
Joined: Wed Apr 30, 2008 3:20 pm
Closest Airfield: Maun
Location: Maun
Has liked: 6 times
Been liked: 4 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by abezzi » Thu Aug 30, 2012 8:36 am

As I said to few people already I was really impressed by the performance changes I noticed in our short flight! Myself, not a real boer size but very close to it :lol: , Biggles, 120 lts of fuel, about 6000'DA, and we jump in the air in maybe 300/400 meters? (I'm not sure about Rhino full lenght), and then we were climbing at 500' !!! Plus I never saw with the old prop the RPM going more than 2900 at TO, while we were at about 3100'at least!
Then at 6000', I reduced the power and with 20lt/hr we were at 3000rpm and 105IAS!
I'm very very curios to see what the numbers will say at sea level...
User avatar
ZuluBen
Six Tousand
Six Tousand
Posts: 6593
Joined: Mon May 09, 2005 4:54 pm
Location: Gaborone, Botswana
Has liked: 3 times
Been liked: 3 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by ZuluBen » Thu Aug 30, 2012 8:46 am

Make sure that you read the book that comes with the prop, not only very educational, but with good tongue-in-cheek humour in there as well 8)

I love it when Oom Piet says "You can always trust a tree" :lol:
User avatar
abezzi
1k poster
1k poster
Posts: 1462
Joined: Wed Apr 30, 2008 3:20 pm
Closest Airfield: Maun
Location: Maun
Has liked: 6 times
Been liked: 4 times

Re: Piet de Necker props

Unread post by abezzi » Thu Aug 30, 2012 9:05 am

ZuluBen wrote:Make sure that you read the book that comes with the prop, not only very educational, but with good tongue-in-cheek humour in there as well 8)

I love it when Oom Piet says "You can always trust a tree" :lol:
Francooooisssss where is my book? :evil: :lol: :lol:

Return to “Jabiru”