CENTRAL FLY IN 2019

Happenings in the model aircraft community.

Moderator: Moderators

User avatar
francois118
Power off Glide
Posts: 317
Joined: Tue Mar 10, 2009 2:16 pm
Closest Airfield: CRF BLOEM
Location: Bloemfontein
Has liked: 0
Been liked: 1 time

CENTRAL FLY IN 2019

Unread post by francois118 » Wed Jun 12, 2019 3:51 pm

Die CENTRAL FLY IN vind plaas op die 10de & 11de Augustus 2019.

Die Central Fly In word weer gehou by die vliegveld van CRF Bloemfontein. Daar gaan al gevlieg word vanaf Vrydag die 9de.

Al ons ou vriende wat die vorige jare die Fly In ondersteun het, word weer hartlik uitgenooi om ons te kom join vir 'n great naweek. Die manne wat nog nie hier was nie, maak 'n plan .. die runways is breed en laaaank en die atmosfeer great. Maak dit 'n club outing.

Alle tipes vliegtuie welkom, gewigs beperking van 25kg.

Bloem is baie sentraal gelee, uitstekende rede om vroulief te oortuig dat hierdie Fly In 'n great idee is. Die vrouens kan rondloop in die Malls as hulle nie by die veld wil wees nie (verkieslik ne :roll:). Bloem het oorgenoeg gaste huise ens, wat sal voldoen aan almal se vereistes.

Oorgenoeg staan plek vir trailers, gazebos ens by die veld.
User avatar
francois118
Power off Glide
Posts: 317
Joined: Tue Mar 10, 2009 2:16 pm
Closest Airfield: CRF BLOEM
Location: Bloemfontein
Has liked: 0
Been liked: 1 time

Re: CENTRAL FLY IN 2019

Unread post by francois118 » Wed Jun 12, 2019 4:10 pm

....... hiermee die inskrywings vorm.
Central Fly-In Entry 2019.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
francois118
Power off Glide
Posts: 317
Joined: Tue Mar 10, 2009 2:16 pm
Closest Airfield: CRF BLOEM
Location: Bloemfontein
Has liked: 0
Been liked: 1 time

Re: CENTRAL FLY IN 2019

Unread post by francois118 » Tue Jun 18, 2019 9:12 pm

DSC_0880.jpg
Pilots by die Central Fly In 2018
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Return to “Model Events”