CENTRAL FLY IN 2018

Happenings in the model aircraft community.

Moderator: Moderators

User avatar
francois118
Stall training
Posts: 322
Joined: Tue Mar 10, 2009 2:16 pm
Closest Airfield: CRF BLOEM
Location: Bloemfontein
Has liked: 0
Been liked: 1 time

CENTRAL FLY IN 2018

Unread post by francois118 » Thu May 10, 2018 11:15 pm

Die CENTRAL FLY IN vind plaas op die 18de & 19de Augustus 2018.

Die Central Fly In word gehou te die vliegveld van CRF Bloemfontein. Daar gaan al gevlieg word vanaf Vrydag die 17de.

Al ons ou vriende wat die vorige jare die Fly In ondersteun het, word weer hartlik uitgenooi om ons te kom join vir 'n great naweek. Die manne wat nog nie hier was nie, maak 'n plan .. die runways is breed en laaaank en die atmosfeer great.

Alle tipes vliegtuie welkom. Bloem is baie sentraal gelee. Die vrouens kan rondloop in die Malls as hulle nie by die veld wil wees nie. Bloem het oorgenoeg slaapplek wat sal voldoen aan almal se vereistes.
Central CRF Fly-In Entry 2018.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
francois118
Stall training
Posts: 322
Joined: Tue Mar 10, 2009 2:16 pm
Closest Airfield: CRF BLOEM
Location: Bloemfontein
Has liked: 0
Been liked: 1 time

Re: CENTRAL FLY IN 2018

Unread post by francois118 » Mon Jul 16, 2018 11:39 am

Veskeie Pilots het navraag gedoen oor kampering.

Ons beplan 'n stort met WARM water (Gas geiser) in die klubhuis en sal dit beskikbaar wees met die fly inn. Laat weet ons asb indien julle wil kampeer ...... en natuurlik kampering is GRATIS
=D> =D> =D> =D> =D> =D> =D> =D> =D> =D> =D> =D> =D>

Return to “Model Events”