Bushbaby photos

South Africa's most successful kit aircraft. Three types - the 500, Explorer and Safari

Moderator: Moderators

User avatar
stefan
Frequent AvComer
Posts: 786
Joined: Mon Feb 07, 2005 7:15 am
Closest Airfield: FARA
Location: Petit (FARA)
Has liked: 4 times
Been liked: 6 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by stefan » Wed Jul 25, 2018 5:24 pm

V5 - LEO wrote:
Wed Jul 25, 2018 5:01 pm
....Johan, wil Dawid verkoop of bedoel jy die verskil maak nie saak tussen die 582 of Jab nie? ek hou nogal van die 582, dink hulle probleempies is redelik uitgesort? Ek hou BAIE van die een wat Stefan nou het, sal net beter brieke ook posit, wil plaas toe vlieg, so benodig stop krag :D
Jy hanna hanna al vir lank. Kom koop hierdie een en gaan vlieg.
User avatar
V5 - LEO
Fife Thousand feet
Fife Thousand feet
Posts: 5578
Joined: Mon Dec 05, 2011 4:18 pm
Closest Airfield: FYWH
Location: Namibia
Has liked: 21 times
Been liked: 7 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by V5 - LEO » Wed Jul 25, 2018 6:27 pm

.....praat jy, elke keer as ek 'n BB sien vreet my hart #$@, gaan nou werk maak om daai erf van my te verkoop vir weg te gee prys.
In God I trust. The masses are never right, the minority are sometimes right, but the truth is always right.
“One good teacher in a lifetime may sometimes change a delinquent into a solid citizen.” — Philip Wylie
User avatar
Johan Swakopmund
Circuit re-established
Posts: 416
Joined: Fri Oct 26, 2012 11:59 am
Closest Airfield: Swakopmund
Location: Namibia
Has liked: 23 times
Been liked: 18 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by Johan Swakopmund » Thu Jul 26, 2018 10:42 am

Leopold - glo nie Dawid sal verkoop nie
Sy seun bou nou ure vir Com lisensie en het spesiaal die vliegtuig daarvoor gekoop
Wat ek bedoel die 582 het meer as genoeg krag en vlieg dieselfde as n ander enjin.
Dit sal egter n regte Jeep wees met n 100 of 120 perde en goeie remstelsel

groete
Johan
NAMIBIA FLYING COUNTRY
User avatar
stefan
Frequent AvComer
Posts: 786
Joined: Mon Feb 07, 2005 7:15 am
Closest Airfield: FARA
Location: Petit (FARA)
Has liked: 4 times
Been liked: 6 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by stefan » Thu Jul 26, 2018 10:53 am

ZU-TJA built and owned by Trevor Jordan. Rotax 912 Turbo.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
V5 - LEO
Fife Thousand feet
Fife Thousand feet
Posts: 5578
Joined: Mon Dec 05, 2011 4:18 pm
Closest Airfield: FYWH
Location: Namibia
Has liked: 21 times
Been liked: 7 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by V5 - LEO » Thu Jul 26, 2018 11:44 am

johnythelaw wrote:
Thu Jul 26, 2018 10:42 am
Leopold - glo nie Dawid sal verkoop nie
Sy seun bou nou ure vir Com lisensie en het spesiaal die vliegtuig daarvoor gekoop
Wat ek bedoel die 582 het meer as genoeg krag en vlieg dieselfde as n ander enjin.
Dit sal egter n regte Jeep wees met n 100 of 120 perde en goeie remstelsel

groete
Johan
...goed, dit was my gedagte ook - die 582 is goed, Windhoek is net hoog en warm man en af Kalahari toe, sal moet donker opstyg om voor die son daar te kom - so 300km. Ja 'n paar ekstra perde sal welkom wees, net die payload pla my bietjie? Ek maak werk om daai een in die hande te kry by Stefan.
In God I trust. The masses are never right, the minority are sometimes right, but the truth is always right.
“One good teacher in a lifetime may sometimes change a delinquent into a solid citizen.” — Philip Wylie
Col
Flight Planning
Posts: 8
Joined: Tue Dec 02, 2014 3:15 pm
Closest Airfield: Oribi
Location: Drakensberg
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: Bushbaby photos

Unread post by Col » Wed Aug 01, 2018 4:08 pm

F0F3861A-3C64-4B54-AB7A-0786C0A17323.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JvTonder
Ooops forgot to turn the fuel back on!
Posts: 498
Joined: Wed Jan 27, 2010 12:53 pm
Closest Airfield: RhinoPark
Location: Bronkhorstspruit, RhinoPark
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: Bushbaby photos

Unread post by JvTonder » Wed Aug 01, 2018 11:12 pm

V5 - LEO wrote:
Thu Jul 26, 2018 11:44 am
johnythelaw wrote:
Thu Jul 26, 2018 10:42 am
Leopold - glo nie Dawid sal verkoop nie
Sy seun bou nou ure vir Com lisensie en het spesiaal die vliegtuig daarvoor gekoop
Wat ek bedoel die 582 het meer as genoeg krag en vlieg dieselfde as n ander enjin.
Dit sal egter n regte Jeep wees met n 100 of 120 perde en goeie remstelsel

groete
Johan
...goed, dit was my gedagte ook - die 582 is goed, Windhoek is net hoog en warm man en af Kalahari toe, sal moet donker opstyg om voor die son daar te kom - so 300km. Ja 'n paar ekstra perde sal welkom wees, net die payload pla my bietjie? Ek maak werk om daai een in die hande te kry by Stefan.
300km vlieg jy in 'n japtrap met die BB en die vrag wat hy kan dra sal jou verstom. In cruise vlieg die 582 en 912 maar dieselfde spoed, baie klein verskil in die wel en dit hang af van vliegtuig tot vliegtuig en hoe die rigging gedoen is ens. jy sal aangenaam verras wees met hom.
Flying feeds the soul!
User avatar
JvTonder
Ooops forgot to turn the fuel back on!
Posts: 498
Joined: Wed Jan 27, 2010 12:53 pm
Closest Airfield: RhinoPark
Location: Bronkhorstspruit, RhinoPark
Has liked: 1 time
Been liked: 0

Re: Bushbaby photos

Unread post by JvTonder » Wed Aug 01, 2018 11:13 pm

JvTonder wrote:
Wed Aug 01, 2018 11:12 pm
V5 - LEO wrote:
Thu Jul 26, 2018 11:44 am
johnythelaw wrote:
Thu Jul 26, 2018 10:42 am
Leopold - glo nie Dawid sal verkoop nie
Sy seun bou nou ure vir Com lisensie en het spesiaal die vliegtuig daarvoor gekoop
Wat ek bedoel die 582 het meer as genoeg krag en vlieg dieselfde as n ander enjin.
Dit sal egter n regte Jeep wees met n 100 of 120 perde en goeie remstelsel

groete
Johan
...goed, dit was my gedagte ook - die 582 is goed, Windhoek is net hoog en warm man en af Kalahari toe, sal moet donker opstyg om voor die son daar te kom - so 300km. Ja 'n paar ekstra perde sal welkom wees, net die payload pla my bietjie? Ek maak werk om daai een in die hande te kry by Stefan.
300km vlieg jy in 'n japtrap met die BB en die vrag wat hy kan dra sal jou verstom. In cruise vlieg die 582 en 912 maar dieselfde spoed, baie klein verskil indien wel en dit hang af van vliegtuig tot vliegtuig en hoe die rigging gedoen is ens. jy sal aangenaam verras wees met hom.
Flying feeds the soul!
User avatar
V5 - LEO
Fife Thousand feet
Fife Thousand feet
Posts: 5578
Joined: Mon Dec 05, 2011 4:18 pm
Closest Airfield: FYWH
Location: Namibia
Has liked: 21 times
Been liked: 7 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by V5 - LEO » Thu Aug 02, 2018 8:59 am

JvTonder wrote:
Wed Aug 01, 2018 11:12 pm
V5 - LEO wrote:
Thu Jul 26, 2018 11:44 am
johnythelaw wrote:
Thu Jul 26, 2018 10:42 am
Leopold - glo nie Dawid sal verkoop nie
Sy seun bou nou ure vir Com lisensie en het spesiaal die vliegtuig daarvoor gekoop
Wat ek bedoel die 582 het meer as genoeg krag en vlieg dieselfde as n ander enjin.
Dit sal egter n regte Jeep wees met n 100 of 120 perde en goeie remstelsel

groete
Johan
...goed, dit was my gedagte ook - die 582 is goed, Windhoek is net hoog en warm man en af Kalahari toe, sal moet donker opstyg om voor die son daar te kom - so 300km. Ja 'n paar ekstra perde sal welkom wees, net die payload pla my bietjie? Ek maak werk om daai een in die hande te kry by Stefan.
300km vlieg jy in 'n japtrap met die BB en die vrag wat hy kan dra sal jou verstom. In cruise vlieg die 582 en 912 maar dieselfde spoed, baie klein verskil in die wel en dit hang af van vliegtuig tot vliegtuig en hoe die rigging gedoen is ens. jy sal aangenaam verras wees met hom.

...txs, goed om te hoor :smt023
In God I trust. The masses are never right, the minority are sometimes right, but the truth is always right.
“One good teacher in a lifetime may sometimes change a delinquent into a solid citizen.” — Philip Wylie
User avatar
Bearcat
20,000 Leagues Above
20,000 Leagues Above
Posts: 29970
Joined: Mon May 09, 2005 11:51 pm
Closest Airfield: Grand Central
Location: JHB
Has liked: 18 times
Been liked: 135 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by Bearcat » Sat Dec 15, 2018 3:26 pm

KFA Bush Baby ZU-BWS at Petit Airfield FARA
24 Sept 2017
Image
User avatar
Bearcat
20,000 Leagues Above
20,000 Leagues Above
Posts: 29970
Joined: Mon May 09, 2005 11:51 pm
Closest Airfield: Grand Central
Location: JHB
Has liked: 18 times
Been liked: 135 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by Bearcat » Sat Dec 15, 2018 3:27 pm

KFA Safari ZU-JOG Petit Airfield FARA
24 Sept 2017
Image
User avatar
Bearcat
20,000 Leagues Above
20,000 Leagues Above
Posts: 29970
Joined: Mon May 09, 2005 11:51 pm
Closest Airfield: Grand Central
Location: JHB
Has liked: 18 times
Been liked: 135 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by Bearcat » Sun Jan 06, 2019 4:30 pm

KFA Safari ZU-IIX Coves Airfield
21 April 2018
Image
User avatar
lampiesJR
Frequent AvComer
Posts: 806
Joined: Tue Mar 06, 2012 10:21 pm
Closest Airfield: Porterville
Location: Porterville
Has liked: 9 times
Been liked: 6 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by lampiesJR » Sat Jan 12, 2019 8:07 pm

Bushbaby ZU-BJI around Porterville a couple of months ago

9B6E39C5-2D22-48C0-B945-F0F20A83DF75.jpeg
4D9B3E17-10DA-4813-A990-5BCE198B73C9.jpeg
053E95EC-B981-4383-B9E7-0C7B4CAE44B5.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Matt 6:33
Jean Crous
Tree Tousand
Tree Tousand
Posts: 3041
Joined: Tue Mar 02, 2010 10:10 pm
Closest Airfield: FASX
Location: Barrydale Western Cape
Has liked: 66 times
Been liked: 24 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by Jean Crous » Sun Jan 13, 2019 2:06 pm

I stand to be corrected, but am quite certain that ZU-BJI is the highest airframe hours Bushbaby in the country.
Jean.
Cubby Aircraft Factory
New front seat solo Cubby MK2
Powered by a Rotax 912 engine
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
User avatar
lampiesJR
Frequent AvComer
Posts: 806
Joined: Tue Mar 06, 2012 10:21 pm
Closest Airfield: Porterville
Location: Porterville
Has liked: 9 times
Been liked: 6 times

Re: Bushbaby photos

Unread post by lampiesJR » Sun Jan 13, 2019 8:12 pm

Jean Crous wrote:
Sun Jan 13, 2019 2:06 pm
I stand to be corrected, but am quite certain that ZU-BJI is the highest airframe hours Bushbaby in the country.
Jean.
2850h at the time of these photos
Matt 6:33

Return to “Bushbaby”