2017 Jabi Tour

Our informal clubhouse for Jabiru Enthusiasts.

Moderator: Moderators

User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9891
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 165 times
Been liked: 96 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Marius Schrenk » Sun May 14, 2017 1:10 pm

Hallo Willie.....jy het nou al soveel vliegtuie jy is behoorlik n lid van die hele vlieggemeenskap. =D> =D> Hoe geniet jy die Jabbi ?.Die toerdery word gewoonlik so oppi ingewing v die oomblik gereel.....so enigeiets tussen die vorige een en die volgende een :( Jy moet maar gereeld hier kom kuier dan tel jy did op.Die een is vol maar die ondervinding is dat daar kanssalasies kom.....as jy dan op kort kennisgewing gereed is en so ou se voorafbetaalde deposito's oorneem dan issi kind se naam Witwillem.Ons neem jou graag saam.Bestaan Jumbo river safaries nog ? My buitelandse gaste het dit altyd baie geniet. =D>
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 356
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Wed May 17, 2017 12:10 pm

Willie wrote:Hallo julle
Ek is 'n nuwe lid van die Jabi gemeenskap. Ek het 'n J400 en wil hoor of julle my kan ingedagte hou as julle toere reel. Ons sal graag saam vlieg.

Is hierdie toer nou vol?

Ek woon op Hippo Pools, Tussen Phalaborwa en Hoedspruit. Ons baan is mooi en almal is welkom om te kom kuier.
Groete
Willie
Willie, welkom by die Jabiru Klub. Hierdie is die laaste keer dat jy uitmis op 'n Jabbi safari. Volgende keer is dit verpligtend vir jou. [-X Maar hou maar jouself gereed, mens weet nooit wie dalk kanselleer nie. In hierdie stadium kan dit dalk nog ek wees. 'n Paar kinders het gekyk of hulle my Jabbi deur die hangar-deur kan vlieg. Die neus was deur maar die vlerke het vasgesit. Sy is op die oomblik besig om herstel te word maar ek het geen waarborg dat sy betyds klaar en gereed sal wees nie.
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 356
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Sun May 28, 2017 6:27 pm

Willie, of enige een anders, Rudi Gryling het sopas onttrek aan die toer. Sy dogter het provinsiale hokkie gekry. Baie geluk aan Rudi met haar mooi prestasie. Hier is nou geleentheid vir iemand anders om by die agterdeur in te glip voor ons die verblyf kanselleer. Stuur vir my dringend 'n pm.
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
RudiGreyling
Too Tousand
Too Tousand
Posts: 2689
Joined: Thu Apr 28, 2005 7:41 am
Closest Airfield: The Coves
Location: The Coves, Hartbeespoort Dam
Has liked: 17 times
Been liked: 21 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by RudiGreyling » Mon May 29, 2017 3:33 pm

antonvalks wrote:Willie, of enige een anders, Rudi Gryling het sopas onttrek aan die toer. Sy dogter het provinsiale hokkie gekry. Baie geluk aan Rudi met haar mooi prestasie. Hier is nou geleentheid vir iemand anders om by die agterdeur in te glip voor ons die verblyf kanselleer. Stuur vir my dringend 'n pm.
Dankie Anton, Ja jong ons is baie hartseer en bly gelyk tydig! Jammer ons moet kop uit trek, maar terselfde tyd wil ons graag vir Anri (my dogter) die geleentheid gee om die eerste keer op SA's te kompeteer (sy is nog baie jonk net 11 jaar oud, so ons kan haar nie alleen by die huis los nie). Mens weet nie of sy dit weer sal kry nie, en ons kan altyd later weer toer, al is dit op ons eie vliegtuig alleen.

Lekker Toer, julle gaan 'n bol h^e, hou ons op hoogte...ek gaan alles lees en volg met groen jaloesie :mrgreen:

Groete
Rudi
Amateur Kit Builder
WW1 Fokker E-III: viewtopic.php?f=324&t=190292
RV-7: viewtopic.php?f=64&t=3239
RV-10: viewtopic.php?f=64&t=48930
User avatar
BigglesSA
Fower Tousand
Fower Tousand
Posts: 4364
Joined: Sat May 03, 2008 4:09 pm
Has liked: 21 times
Been liked: 7 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by BigglesSA » Mon May 29, 2017 4:55 pm

Toemaar Rudi ek bly ook by die huis vir 10 redes :wink:
Groetnis
Francois Gouws
“I fly because it releases my mind from the tyranny of petty things. ” Antoine de Saint-Exupéry“
JoeyA
Rolling
Posts: 156
Joined: Mon Dec 19, 2011 7:55 am
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by JoeyA » Tue May 30, 2017 7:47 am

BigglesSA wrote:Toemaar Rudi ek bly ook by die huis vir 10 redes :wink:
Ja vindgat RV10 redes :lol: :lol: geniet dit
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9891
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 165 times
Been liked: 96 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Marius Schrenk » Tue May 30, 2017 1:33 pm

BigglesSA wrote:Toemaar Rudi ek bly ook by die huis vir 10 redes :wink:
Ai tog. :(
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
Alanza
Lining Up
Posts: 110
Joined: Mon Sep 24, 2012 6:02 am
Closest Airfield: Wonderboom
Has liked: 1 time
Been liked: 1 time

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Alanza » Sun Jun 04, 2017 10:27 pm

Hi Anton,
Dit klink na 'n moese lekker toer! As iemand dalk skielik moet onttrek laat my asb weet! Al is dit op kort kennisgewing.
0824535880
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1394
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Willie » Mon Jun 05, 2017 9:27 am

Ek sukkel elke oggend om my Jabbi te start as dit koud is Hoop nie ek gaan die toer vertraag nie.
Ek hetbnou al 'n nuwe battery ingesit, 'n nuwe starter en die vonkproppe op .55 gestel. Die enjin draai net te stadig as dit koud is :evil:
Dit word selde of nooit onder 8 grade by ons nie. Deur die dag is daar geen probleem nie. Ek moes vandag met die Thorp werk toe vlieg.
Wat kan ek doen?
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9891
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 165 times
Been liked: 96 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Marius Schrenk » Mon Jun 05, 2017 1:08 pm

Willie wrote:Ek sukkel elke oggend om my Jabbi te start as dit koud is Hoop nie ek gaan die toer vertraag nie.
Ek hetbnou al 'n nuwe battery ingesit, 'n nuwe starter en die vonkproppe op .55 gestel. Die enjin draai net te stadig as dit koud is :evil:
Dit word selde of nooit onder 8 grade by ons nie. Deur die dag is daar geen probleem nie. Ek moes vandag met die Thorp werk toe vlieg.
Wat kan ek doen?
:lol: :lol: Welkom by die klub.......ons het hope planne.....nie almal werk nie :D Die ding moet 300 + RPM draai voor sy "magneto" krag gee. Wees verseker jy sal nooit alleen wees nie. :roll: Die inlaat plenium(wat soos n krismis boom lyk word ook yskoud...dan plak die ou biki petrol ook nog daar vas as dit koud is. :( Ons haal die top cowl af en draai die ding so dat die son die enjin kan bak....dan gooi ons kookwater oor die enjin uit 8-[ draai hom oornag in n kombers toe 8) draai die prop 10 keer om.....bid (baaaie) sit n ekstra lithium battery by....en probeer dan......maar almal het dieselfde probleem so jy gaan genoeg simpatie kry.....moenie worry nie. :roll: :D Kyk of jou gaping tussen magnete en coils reg is. :idea:Ten minste sal hy minder koud wees om te vlieg as die Thorp.....wanneer hy uiteidelik vat. :wink: Die ding hou n ou nederig.....hoekom dink jy is die Jabbi ou's so hegte familie ? :wink:
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
antonvalks
Incipient Spin
Posts: 356
Joined: Wed Nov 04, 2009 6:43 pm
Has liked: 2 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by antonvalks » Tue Jun 06, 2017 9:40 am

Alanza wrote:Hi Anton,
Dit klink na 'n moese lekker toer! As iemand dalk skielik moet onttrek laat my asb weet! Al is dit op kort kennisgewing.
0824535880
Hallo Lenza

Ek sal jou verseker laat weet. Jy kan my intussen jou kontakbesonderhede pm sodat ek jou vinnig in die hande kan kry indien nodig.

Anton
Ensure you give yourself enough time to enjoy the fruits of your labor...retire early!!!
User avatar
Thys Bas
Frequent AvComer
Posts: 772
Joined: Sat Aug 04, 2007 9:12 pm
Location: FAWB, Pretoria
Has liked: 8 times
Been liked: 3 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Thys Bas » Fri Jun 16, 2017 9:10 pm

JOJOJO - dit lyk soos 'n lekker toer!! =D>

Om dit nou lekker af te sluit, vlieg tot in Nylstroom FANY vir die Nylstroom fly in 14 - 16 Julie. Dit sal die kersie op die toer wees =D> . Richard kan spesiale parkeerplek vir julle besreek.

Vra vir Willie, hy ken die jaarlikse fly in goed.
User avatar
Marius Schrenk
Niner Tousand
Niner Tousand
Posts: 9891
Joined: Mon Oct 05, 2009 3:34 pm
Closest Airfield: 300m from home
Location: Inni skadu van n kameeldoringboom.
Has liked: 165 times
Been liked: 96 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Marius Schrenk » Sat Jun 17, 2017 10:10 pm

Hi Thys ek is die eenigste ou wat naby Nylstoom bly.....maar ek het n wieletjie vooraan. 8-[ Sal so biki met Willie en my navigator praat oppi toer....hy bly darm verder noord maar heelwat oos.
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
User avatar
Christie
Straight and Level
Posts: 243
Joined: Fri May 01, 2009 10:09 am
Has liked: 0
Been liked: 0

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Christie » Sun Jun 18, 2017 9:28 pm

Nou weet ek nie of ek bly of hartseer is ek het nie die Jabiru Club mail vir lank gelees nie. Sou baie graag wou saamgaan veral omdat ek in die afgelee dorpie Kleinzee grootgeword en my loopbaan daar begin het (amper 20jaar daar gebly). Maar nou ja, my J160 het in Januarie n prop blade verloor in vlug en is nog by die fabriek, ATF is nou uitgeryk maar hulle moet nog n paar klein dingetjies klaarmaak.. Dalk kon ek dit maak dalk nie, dink tog ek moet julle join vir die been teen die Weskus af. (sal my ander vlerke moet vat as Jabbi nie klaar is nie)

As julle by Kleinzee wil land, maak seker om met Rodney Williams voor die tyd te reel, daar is vrywaringsforms wat voltooi moet word. Terwyl julle daar is, maak die moeite en vlieg eers Noord vanaf Kleinzee in die rigting van Port Nolloth, seker nie eers 10 nm kuslangs, sal julle op (vergewe my as ek verkeerd is) die grootste robbe kolonie in Suidelike halfrond afkom. In omgewing van 300 000 robbe baljaar daar in die vlak water en bak op die sand, is n sig om uit die lug te aanskou. Daar is eintlik soveel om te sien en doen teen die weskus, maar julle is in die beste hande in Oom Boerkie. As die nood druk, kan ek n plan ook probeer maak om Avgas in Kleinzee te kry om te help.

Anton, as jy my dalk op die WApp groep kan laai sal ek vir julle bietjie fotos stuur van die robbe, en dalk julle kom wing op die weksus been (084 five faw 7 45 too 7). Sal uitkyk daarvoor as jy dit so goedvind [-o<

Groetnis uit Wellington
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1394
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has liked: 4 times
Been liked: 2 times

Re: 2017 Jabi Tour

Unread post by Willie » Mon Jun 19, 2017 10:08 am

Goeie dag almal
Ons wil die dag voor ons op Upington moet wees op Schweizer Reneke oornag. Weet julle dalk hoe die baan lyk en wat die omstandighede is daar?

Ons plan is ook om pad terug die Nylstroom Flyin te besoek. Nylstroom is elke jaar my hoogtepunt.
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
ZS-UNC & ZS- UUJ KR2
Beachcraft Musketeer ZU-VMM
ZS-EYT Siai Marchetti 205
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN

Return to “Jabiru Club of South Africa”