Jenya se Topless Vlerk

Questions to the CEO of the SACAA. Please ensure posts comply with the Read Before posting announcement.

Moderator: Moderators

Conrad
Has thanked: 0
Been thanked: 0

Jenya se Topless Vlerk

Unread post by Conrad »

Hi Collin
Kan jy asb vir die betrokke "Jenya Vlerk eienaars" meer inligting gee oor wat tans aan die gang is en hoe ver ons is, in tyd, met goedkeuring op die vlerk.
Ek hanger langs Jenya en is een van die skuldiges wat graag die proses afgehandel wil hê. Ons almal weet watse moeite en papier werk (geld) is al gespandeer op die projek, en die tyd wat ons einde toe staan, is nog redelik donker.
Die goedkeuring gaan baie beteken vir die Suid Afrikaanse ligte vliegtuig mark, bevoegtheid, en selfs betroubaarheid van microlight "trikes" tans in die lug.

Daar is meer as net die huidige eienaars wat op die punte van hul stoele sit om te sien hoe die vlerk presteer.

Dankie
Conrad du Preez (ZU-AVW)
Petit -- triker.
User avatar
Colin Jordaan
Pre-take off checks
Posts: 81
Joined: Tue Feb 19, 2008 12:29 pm
Location: Kempton Park
Has thanked: 0
Been thanked: 0

Re: Jenya se Topless Vlerk

Unread post by Colin Jordaan »

Hi Conrad
Our manufacturing approvals dept reports that they are still waiting for Jenya to apply for approval to legally manufacture his wing. You may want to enquire from Jenya what is causing the delay.
In the interim, I am told that temporary approvals has been given to owners of aircraft fitted with the Jenya wing to continue to fly until Jenya does what is required.
Best regards
Colin

Return to “CAA Open Door”