Baie dankie en welkom Jurie.Ek vlie ook soms (as ek baie geld het )daar van FAKT af.Daar word n paar lekker trips beplan kyk maar hier oppi forum rond.Dissi plek om almal te ontmoet.Skukuza,Moz,Nam en die Jaunt wat gewoonlik oppi naweek van 8 Aug is. Sie jou daar.
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
Jurie, jy moet julle Jabbi-manne van die Noorde ompraat om vir ons hier in die Boland te kom kuier. Ek hoop om van julle ouens vanjaar hier te ontmoet. Baie welkom.
Boerkie wrote:Jurie, jy moet julle Jabbi-manne van die Noorde ompraat om vir ons hier in die Boland te kom kuier. Ek hoop om van julle ouens vanjaar hier te ontmoet. Baie welkom.
Ons wil graag maar hier is n ou wat ons gedurig boegoe brandewyn voer nou,s ons bang virri plek,net nou kry ons nog meer van die goed in
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
Nee wat Marius, dis baie veilig om by Oom Boerkie te gaan kuier, ons het dit al gedoen, hulle is sagtevrugte mense. (Maar daar is 'n goeie kelder met lekker wyn naby )
Brandewyn is te kry. Ek boer met regte Boegoe ook. Maar dit sal beter vir die opvoeding wees om bietjie kultuur in party ouens te kry. Wat van regte Bolandse wyn en 'n braaibroodjie?
Wil my al lyk of ons nie h/d jaar gaan werk nie,daar is te veel plek om te kuier Dankie vir die uitnodiging Watter tyd v/d jaar is die weer die gunstigste vir so besoek?
Politics attracts crooks and lawyers,most of the time its the same person.
Boerkie wrote:Einde Maart, April , Mei en Junie is lekker tye. Ek reël huisvesting en 'n lekker kuier.
I say old chap, where would this be exactly, I would absolutely love to join in, I can not promise that I shall be able to follow all of the colloquialism though but I shall endeavor to attempt to keep up. Jolly hockey sticks to you!
Hiegggh kom n ding! Sooggt van n "beplan-n-jaunt" gghondom n gheg-egte Bolandse wyn en n bgghaaibgghoodjie. Kan weggk viggh my. Maaggh ass die boelandegghs ees beginne pgghaat van n lekke kuieggh raak ek bang en steek die honne en kinders weg.
"Circumstances doth not maketh the man, it reveals him" James Allen
henk-indabush wrote:Hiegggh kom n ding! Sooggt van n "beplan-n-jaunt" gghondom n gheg-egte Bolandse wyn en n bgghaaibgghoodjie. Kan weggk viggh my. Maaggh ass die boelandegghs ees beginne pgghaat van n lekke kuieggh raak ek bang en steek die honne en kinders weg.
Djyay sl bsliss nie hggonger gly nie!!! djay sl fknnn lkerggg iet! n di wyn OOOO di wyn daais lekker!
FATBOY wrote:
I say old chap, where would this be exactly, I would absolutely love to join in, I can not promise that I shall be able to follow all of the colloquialism though but I shall endeavor to attempt to keep up. Jolly hockey sticks to you!