Kan ek ook ma kom? Ek rookie en drinkie en vloekie....Boerkie wrote:Noord van Tulbagh-dorp in die Winterhoek-kom. 33 13 03 S en 19 09 25 O Hoogte 1000vt 11-29. hier kom 'n ding!
Jong ek vlie nog net net en moet nog twee solo cross coutries doen. Hoe lyk jou aanloopbaan? Lengte ens?
Groete
W