Currency Fees and CoA - Help please!

Questions to the CEO of the SACAA. Please ensure posts comply with the Read Before posting announcement.

Moderator: Moderators

User avatar
AlouetteII
Lining Up
Posts: 108
Joined: Mon Mar 26, 2007 2:31 pm
Location: Pretoria, Kitty Hawk
Has thanked: 0
Been thanked: 11 times

Currency Fees and CoA - Help please!

Unread post by AlouetteII »

Dear Colin,

Although this appears to be a "specific problem", I think it relates to a much broader policy and practice of the SACAA, and therefore I would appreciate your views and assistance (if possible) on this forum.

I have owned a C182 for a few years. My last MPI was in carried out in December 2009, and the inspection report duely submitted to the SACAA by my AMO, and a Release to Service issued. I then forgot to pay my currency fee of R690...! For this I am guilty, and acknowledge that I should have paid it. I just clean forgot, as I received no notice or invoice from CAA...

I now believe, in terms of the Maintenance Advisory Notice of 11 November 2009 (and which came into effect on 1 April 2010), that if my CoA has been expired by more than 90 days, I have to have a whole new inspection carried out by CAA. I realise that this is what is stated in the advisory notice, but what I am struggling to grasp is why this is necessary considering the ONLY change from every other year is that I did not pay a R690 administration fee. I will gladly pay the fee, and indeed would gladly pay a late-payment penalty and interest (as I am guilty of paying late), but to go through all the hassle of applying for a special permit to move the aircraft, then have my AMO prepare all the paperwork and files, and then have the CAA do a full inspection, and all the associated costs that go with it, just seems ludicrous? EVERYTHING else is in order, I just didn't pay R690 in currency fees... Can a plane be deemed un-airworthy and in need of an inspection because an administration fee wasn't paid (when everything else related to ensuring it is airworthy, like conducting an MPI and receiving a release to service, was indeed done on time)?

Is there ANY other way to handle this? Please help, if you can... It is not about the fee for me (as I said, I will gladly pay it plus penalties plus interest) - it is the principle that says a plane is no longer airworthy and needs inspecting just because I didn't pay an annual administration fee. How can the two be related?

Looking forward to your earliest response and advice.

Yours sincerely,
Bruce Foulis
Tel: 082 453 1381
User avatar
Colin Jordaan
Pre-take off checks
Posts: 81
Joined: Tue Feb 19, 2008 12:29 pm
Location: Kempton Park
Has thanked: 0
Been thanked: 0

Re: Currency Fees and CoA - Help please!

Unread post by Colin Jordaan »

Dear Bruce
You should already have been informed of the results of the investigation which we carried out into the matter.
Best regards
Colin
User avatar
AlouetteII
Lining Up
Posts: 108
Joined: Mon Mar 26, 2007 2:31 pm
Location: Pretoria, Kitty Hawk
Has thanked: 0
Been thanked: 11 times

Re: Currency Fees and CoA - Help please!

Unread post by AlouetteII »

No, unfortunately not - still waiting for feedback....
User avatar
Willie
1k poster
1k poster
Posts: 1521
Joined: Sat Jun 18, 2005 8:47 am
Closest Airfield: Hippo Pools
Location: Hippo Pools
Has thanked: 4 times
Been thanked: 3 times

Re: Currency Fees and CoA - Help please!

Unread post by Willie »

Beste Colin
Ek sit met dieselde probleem.
Ek kry geen antwoord of terugvoel op my e-pos nie!
Geagte Cathy Teague
Hiermee wil ek graag my misnoeë uitspreek, en vertoë rig teen u aaspraak dat my vliegtuig, ZS-APM, weer deur u inspekteurs herinspekteer moet word, en dit, nadat ek onmiddelik voldoen het aan die vereistes van mnr. Johan Armstrong in sy faks van 16 April 2010 (Verw. J15/APM)

Daar is tans nie 'n stelsel in plek om my te herhinder aan die "Currency Fees" wat betaalbaar is op 'n ander datum as my MPI nie.

Daar is ook nie 'n stelsel in plek om ons as vlieëniers te laat weet of CAA enige aksie neem, of geneem het op aansoeke wat deur ons ingestuur word nie.

Ek het 'n geruime tyd terug my posadres laat verander en die verlangde vorm daarvoor ingevul en weggestuur. Nou verneem ek van u dat die vermaning om my "Currency fees" te betaal na die ou adres gestuur is. Dit is vir my vreemd om die volgende redes:

1. Ek ontvang die AIP en AIC Cd by my nuwe straatadres.
2. Wanneer julle my wil vervolg kry ek 'n faks en of 'n e-pos. Soms word ek sommer telefonies geskakel.

Ek was onder die indruk dat ek wettig vlieg aangesien die kennisgewing op die paneel my vermaan om die MPI te laat doen voor 13 Mei of 1389.1 ure, watookal eerste kom. Verder was ek ook gerus aangesien ek in die afgelope jaar ook 'n "ramp" inspeksie te Brakpan ondergaan het en daar toe geen fout met die papierwerk of die vliegtuig was nie.

Ek wil dit verder onder u aandag bring dat die verlangde fooie in elk geval elke jaar betaal sal word aangesien die "C of A" nie uitgeryk sal word na die jaarlikse inspeksie as die fooie nie op datum is nie. Die AMO sal ook nie die " Certificate of Release to Service uitmaak as alles nie in plek is nie.Ons vliegtuig moet hierdie maand weer vir die jaarlikse inspeksie gaan en dus sou die fooie nou betaal word indien julle nie die stappe teen my geneem het nie,
Ter versagting van die vervolging voer ek die volgende aan:

1. Ek het geen herhindering of faktuur ontvang vir die betaling nie.

2. Ek het sonder versuim die verlangde fooi betaal, nadat dit onder my aandag gekom het, voor die sperdatum 23 April, wat deur mnr. Johan Armstrong in sy faks van 16 April gegee is.

3. Ek is bereid om die fooie vir twee jaar vooruit te betaal as die verskuldigde bedrae bekend is, Anders betaal ek die fooi soos van toepassing vir die jaar wanneer ek betaal.
Ek sal nou nog 'n plakker laat maak en op die paneel aanbring wat die vervaldatum van die "Currency Fee" aandui.

4. Die dokumente wat mnr. Armstrom verlang het moes in CAA se besit gewees het, anders sou die C of A nr AW17310 nie uitgeryk kon word nie. Ek het die versekering van Pro Air Maintenance gekry dat hulle bewyse gestuur het dat die dokumente wel na CAA versent was verlede jaar in Mei.

5. Ek is tog nou in 'n mate gestraf aangesien ek die afgelope naweek die vliegtuig kon gebruik na 'n beplande, belangrike afspraak nie

Ek vesoek dat u my moet oorsien vir hierdie oortreding.

Indien julle dit nie kan oorsien nie, versoek ek om 'n gepaste boete te betaal aangesien die vliegtuig in elk geval dié maand vir MPI moet gaan. Ek is seker dat u met my sal saamstem dat die tyd en reiskostes na 'n afgeleë plek soos Phalaborwa dit net nie die moeite werd maak nie.

Ek vertrou dat u my aansoek en vertoë gunstig sal oorweeg en my spoedig van u voorneme in kennis sal stel voordat ek die hulp van AOPA inroep, wat ook onlangs heelwat probleme oor onderwerp ondervind het.

Die uwe

W.J.V. Van der Walt vir Bosveld Lugvaart Vennots


Dit is nou al Augustus en steeds het ek nie die gebruik van my vliegtuig nie.
ZS-UJC Hatz Bi-plane
ZS-UGS Evans VP 2
KR2 ZS-UNC
KR2 ZS- UUJ
Jabiru J400 ZU-VHB
Zenith 601 XL ZU-DVN

Return to “CAA Open Door”