Evans Volksplane VP1

The Evans VP-1 Volksplane is an American designed aircraft for amateur construction designed by aeronautical engineer William Evans

Moderator: Moderators

Jean Crous
Fower Tousand
Fower Tousand
Posts: 4109
Joined: Tue Mar 02, 2010 10:10 pm
Closest Airfield: FASX
Location: Barrydale Western Cape
Has thanked: 1274 times
Been thanked: 473 times

Re: Evans Volksplane VP1

Unread post by Jean Crous »

bosvark wrote: Mon Sep 09, 2019 8:33 am Ek moet nog leer hoe om 'n reguit two-tone lyn te verf, wat nog scallops? 🤔
Dit is maklik, jy meet die lengte van die een vlerk, deel dit bv deur 30cm dan sal jy sien hoeveel scallops daar sal pas. Anders deel dit deur 45cm as jy lui is vir toeplak :lol: Dan sny jy n template uit harde papier, trek n reguit lyn op die vlerk binnetoe van die leading edge, en plaas die template teen dit en trek potlood lyne om die templte. Herhaal tot al die scallos geteken is.Gebruik "fineliner" om toe te plak teen die potlood lyne, dit volg die lyn maklik. Plak die vlerk toe met plastiek vuillis sakke. Dit werk soos n charm.
Jean.
Cubby Aircraft Factory.
Suppliers of Nitrate, Butyrate, Adhesive, Fabric.
Rotax iRMT certificate holder.
Cell : 072 6716 240
SACAA Approved Person 402
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
winona
Changing Underwear
Posts: 535
Joined: Sat Jul 28, 2007 1:25 pm
Closest Airfield: Tedderfield
Location: Tedderfield Airpark
Has thanked: 17 times
Been thanked: 28 times

Re: Evans Volksplane VP1

Unread post by winona »

Nee jy moet die scallops insit..dis maklik..laat sny n klomp vinyl strips dan gebruik jy dit as deel van die masking as jy paint.

Sulke half sirkul stokies 50mm wyd ...
spend your time living!
User avatar
bosvark
1k poster
1k poster
Posts: 1356
Joined: Wed Aug 11, 2010 9:09 pm
Closest Airfield: Rhinopark
Location: Pretoria
Has thanked: 6 times
Been thanked: 9 times

Re: Evans Volksplane VP1

Unread post by bosvark »

Klink na baie werk
Evans VP 1 ZU - VPI (Work in progress)

Return to “Evans Volksplane”